Search
Now showing items 1-10 of 15
The fort England chapel.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
• Opsomming:
Die verhaal van evangeliebediening by Fort England is ouer as die kerkie self. Eerw. William Shaw het die eerste godsdiensoefeninge gehou in die nuwe leërbarakke wat deur die Hottentot Cape Corps beman is. ...
Smit, P. & Booysen, J.J. 1981. Swart verstedeliking: proses, patroon en strategie. [Boek resensie]
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
Die bou van die Suidwestelyn, 1895 - 1897, en die Nzasm-stasiegeboue op Krugersdorp en Klerksdorp.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
• Opsomming:
Die Nederlandsch Zuid-Afrikaansche Spoorweg-Maatschappij (NZASM) is in 1887 gestig met die uitsluitlike doel om die Zuid-Afrikaansche Republiek per spoor met Delagoabaai te verbind.
Weens verskeie probleme ...
Carter, G.A. 1973. J.L. Hobbs's local history and the library. [Book review]
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
Nattrass, J. 1981. The South African economy: its growth and change. [Book review]
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
Kannaland - 'n verdwene streeknaam.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
• Opsomming:
Nadat dit vir die eerste keer in 1752 op die togkaart van die
Beutler-ekspedisie ingeskryf is, het die benaming Kannaland teen
die volgende dekade 'n algemene geografiese verwysing geword. Ten
spyte van ...
Komatipoort: oostelike poort van Transvaal.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
• Opsomming:
Met die bou van die Oosterspoor tussen Pretoria en
Lourenço Marques (Maputo) in die negentiende eeu, is verskeie
dorpe in die Oos-Transvaalse Laeveld gestig, onder meer Komatipoort,
die laaste nedersetting ...
Municipal hawking: Johannesburg's mobile markets, 1944 - 1952.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
• Opsomming:
In die tydperk 1944 - 1952 het die mobiele markte van
Johannesburg hul beslag gekry en weer tot niet gegaan. Die munisipaliteit
se proefneming om voedsel op straat te verkoop, was 'n poging om
die hoë ...
Raakpunte tussen streekgeskiedenis en pleknaamkunde.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
• Opsomming:
Omdat taal een van die belangrikste kultuuroorblyfsels van
vergange mensegemeenskappe is, behoort historici dit as 'n waardevolle en veelsydige bron van inligting omtrent die verlede te ag. Hierdie opvatting ...
Early history of the Victoria West branch of the Standard Bank of South Africa.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
• Opsomming:
Die Standard Bank van Suid-Afrika se tweede tak is op 15
April 1863 op Victoria-Wes geopen. Die Bank wat in verskeie geboue
gehuisves was voordat die huidige moderne gebou betrek is,
deel reeds vir meer ...