Search
Now showing items 1-10 of 25
Die ontwikkeling van Boesmanland gedurende die negentiende eeu.
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
• Opsomming:
In hierdie artikel word die geskiedenis behandel van die gebied in Noordwes-Kaapland wat oorspronklik deur die Boesmans (San) bewoon is. Dit ondersoek die geleidelike noordwaartse uitbreiding van die Kaapkolonie ...
Die Bloemfonteinse oproer van 1925.
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
• Opsomming:
Hierdie oproer was een van talle swart opstande in die twintigerjare teen sosiaal-ekonomiese probleme in stedelike sentra regdeur Suid-Afrika. Die direkte oorsake van die oproer was die munisipale ...
Preservation of the Bokaap, Cape Town: changes in attitudes and actions.
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
• Opsomming:
Die Bokaap is 'n kenmerkende Kaapse Moslem-woonbuurt wes van die sentrale sakegebied van Kaapstad wat die tand van die tyd, handelsindringing en apartheidswetgewing oorleef het. Hierdie artikel is 'n studie ...
Sanitation and health conditions in Windhoek, South West Africa, under South African rule between 1915 and 1939.
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
• Opsomming:
Sanitasie in Windhoek tussen die wêreldoorloë was primitief en onbevredigend. 'n Emmerstelsel is tot 1932 in die blanke dorp gebruik, toe spoelriolering ingestel is. In die lokasie is oop slote tot 1933
gebruik, ...
James, W. & Simons, M. 1989. The angry divide. [Book review]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavors ing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
Leverton, B.J.T. 1990. Records of Natal, III, August 1835 - June 1838. [Book review]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavors ing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
Bhana, S. & Brain, J.B. 1990. Setting down roots: Indian migrants in South Africa. [Book review]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavors ing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
Segregation and plague: King William's Town and the plague outbreaks of 1900 - 1907.
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
• Opsomming:
Studies oor die geskiedenis van builepes in Kaapstad en Port Elizabeth het 'n noue verband aangetoon tussen 'n Victoriaanse obsessie met sanitasie en die ontwikkeling van stedelike segregasie in Suid-Afrika. ...
Cammack, D. 1990. The Rand at war 1899 - 1902: the Witwatersrand and the Anglo-Boer War. [Book review]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavors ing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
Laband, J. & Thompson, P. 1990. Kingdom and colony at war: sixteen studies on the Anglo-Zulu War of 1879. [Book review]