Now showing items 21-40 of 348

    • Wie was die vroegste pioniers in sekere streke? 

      Scholtz, Adelbert (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
      • Opsomming: Die streekhistorikus ondervind soms probleme om vas te stel wie die vroegste pioniers in bepaalde streke was, en dikwels word verkeerde afleiding uit oorspronklike dokumente gemaak. Dat dit nie net 'n ...
    • Die sogenaamde verowerde gebied: omstrede grensstreek tussen die Oranje-Vrystaat en Lesotho (Basoetoland). 

      Eloff, C C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
      • Opsomming: Kontemporêre grondeise van Lesotho ten opsigte van dele van die Oostelike Vrystaat, die sogenaamde Verowerde Gebied, bring die geldigheid van die internasionale grens tussen Lesotho en die RSA in die gedrang. ...
    • West Street Durban 1977 (2) 

      Ferreira, Philna (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
      • Opsomming: Soos dit in menige vooruitstrewende stad die geval is, is dit haas onmoontlik om 'n kenmerkende karakter in die Durbanse middestad aan te dui, want ontwikkeling maak dit dikwels noodsaaklik dat bekende ...
    • Regional Historical Societies. 

      Van Heerden, Marié (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
    • Parys on the Vaal. 

      Oberholster, A G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
      • Opsomming: Parys is in 1876 op die plaas Klipspruit aangelê. Die ontdekking van goud op die Witwatersrand in 1886 het baie vir die vooruitgang van die dorp beteken en in 1890 was dit een van die tien grootste dorpe ...
    • Potchefstroom, waar kry jy daardie naam? 

      Haasbroek, D J P (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
      • Opsomming: 'n Ontleding van tersaaklike bronne dui daarop dat Potchefstroom nie in November 1838 nie (soos algemeen aanvaar word), maar op die vroegste ná 3 Desember 1838 aangelê is. Voorts dui die oudste bronne aan dat ...
    • West Street Durban 1977 (1) 

      Ferreira, Philna (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
      • Opsomming: Weststraat is die amptelike hoofstraat van Durban. Sommige geboutjies in hierdie straat is so ouwêrelds dat hulle net sowel in 'n middelslag-Karoodorp kon gestaan het. Daar is egter ook imposante geboue wat ...
    • Die eerste bewoners van kerkplein, Pretoria. 

      Du Preez, Sophia (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
      • Opsomming: Pretoria is aangelê om te voorsien in die Oorvaalse gemeenskap se behoefte aan 'n plek waar Volksraadsvergaderings en kerklike byeenkomste gehou kon word. Op 27 Julie 1857 is 'n vergadering gehou waarop ...
    • The origin of towns in the Eastern Cape Midlands. 

      Myburgh, D W (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
      • Opsomming: Die ontstaan van stedelike sentra hou verband met nedersettingsgeskiedenis en die behoeftes van die plaaslike bevolking. Aangesien van die oudste binnelandse dorpe in Suid-Afrika in die Oos-Kaapse Middellande ...
    • Miller, Marcia M. 1975. How to collect and write local history. [Book review] 

      Eloff, C C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
    • Lombard, R.T.J. 1977. Handleiding vir genealogiese navorsing. [Boek resensie] 

      Nell, A E (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
    • Christopher, A.J. 1976. Southern Africa. Studies in historical geography series. [Book review] 

      Oberholster, A G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
    • Creigh, D.W. 1976. A primer for local historical societies. [Book review] 

      Van Heerden, M (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
    • Grepies uit die geskiedenis van Woodstock. 

      Marais, J J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
      • Opsomming: Woodstock, wat oorspronklik as Papendorp bekend gestaan het, is 'n nywerheids- en woongebied van Kaapstad. Teen die begin van die negentiende eeu is huise opgerig langs die hoofpad wat deur Pieter van ...
    • Smith, KW, 1976. From frontier to midlands : a history of the Graaff-Reinet district, 1786 - 1910. [Book review] 

      Eloff, C C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
    • A new town at Uitvlugt: the foundation and development of pinelands 1919 - 1948. 

      Cuthbertson, G C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
      • Opsomming: ʼn Jaar nadat die griepepidemie van 1918 hom in die Kaapse Skiereiland uitgewoed het, het Richard Stuttaford, lid van die Kaapstadse stadsraad en toonaangewende persoonlikheid in die Verenigde Kamers van ...
    • The Blaauwkrantz bridge. 

      Hunt, K S (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
      • Opsomming: Die voltooiing van die Blaauwkrantzbrug in 1884 was 'n belangrike skakel in die spoorverbinding tussen Grahamstad en Port Alfred. Hoewel die spoorlyn tot groot voordeel van die boere in die gebied en die ...
    • Noupoort: 'n oorsig van die dorp en distrik. 

      Marais, J J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
      • Opsomming: Met die verlenging van die Port Elizabeth-spoorlyn na Colesberg gedurende 1883-84 is Noupoort as 'n spoorwegstasie op die plaas Hartebeesthoek aangelê. Sedertdien het dit ontwikkel tot een van die belangrikste ...
    • Gekleurdes en Pretoria se sypaadjies. 

      Nöthling, F J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
      • Opsomming: Voor die jaar 1900 is Gekleurdes nie toegelaat om op Pretoria se sypaadjies te loop nie. Na die Britse oorname van Pretoria het daar geleidelik ʼn verandering ingetree toe aanvanklik gerespekteerde Asiate en ...
    • Vanwyksvlei: 'n streekhistoriese skets. 

      Van der Merwe, J.C.S. (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
      • Opsomming: Vanweë sy ligging in die distrik Carnarvon, een van die droogste dele van die sentrale Karoo, speel water van oudsher 'n belangrike rol in die ontstaan en ontwikkeling van Vanwyksvlei. In die naamgewing ...