Now showing items 114-133 of 348

    • Gekleurdes en Pretoria se sypaadjies. 

      Nöthling, F J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
      • Opsomming: Voor die jaar 1900 is Gekleurdes nie toegelaat om op Pretoria se sypaadjies te loop nie. Na die Britse oorname van Pretoria het daar geleidelik ʼn verandering ingetree toe aanvanklik gerespekteerde Asiate en ...
    • Gordon-Brown, A. 1979. The settlers' press: seventy years of printing in Grahamstown (1830 - 1900) covering the publication of books, pamphlets, directories, almanacs and newspapers with historical notes, anecdotes and contemporary illustrations. [Book review] 

      Tempelhoff, Johann W N (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
    • Goudstad so byna 'n spookdorp. 

      Oberholster, A G (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1986)
      • Opsomming: Die ontdekking van die Witwaterstandse hoof goudrif vroeg in 1886 het die gebied binne enkele maande in 'n bedrywige delwerykompleks verander. Die aard van die goudneerslag het egter van meet af aan bepaal ...
    • Graaf-Reinet's water problems. 

      Minnaar, A de V (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1987)
      • Opsomming: Die dorp Graaff-Reinet worstel reeds sedert sy stigting in 1786 met 'n knaende tekort aan water. In hierdie bydrae word die waternood ontleed en aandag geskenk aan onder meer die vroeëre stelsel van oop leivore ...
    • Grahamstown 1914 - 1918: four wartime themes. 

      Hummel, H C (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
      • Opsomming: Vier temas met betrekking tot Grahamstad tydens die Eerste Wêreldoorlog toon dat die gemeenskap deur 'n eg-Britse karakter en bonding oor die grens, handel en krygshaftigheid gekenmerk is. Die sosiaal-ekonomiese ...
    • The Grahamstown city hall - the tale of two foundation stones. 

      Hunt, K S (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
      • Opsomming: Ofskoon Grahamstad reeds in 1837 munisipale status verwerf het, het dit bykans nog vyftien jaar geduur voordat ernstige pogings aangewend is om 'n eie stadsaal en kantore vir die munisipale kommissarisse te ...
    • Grahamstown's assumption convent. 

      Hunt, K S (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
      • Opsomming: Die Assumption Convent in Grahamstad was die eerste instelling van die aard wat in Suidelike Afrika opgerig is. Dit is geopen in Januarie 1850 toe Moeder Marie Eugenie, die stigter van die Orde in Parys, op ...
    • Grant, A., Mayo, R. & Sleigh, D. 1988. The Huguenots. [Book review] 

      Theron, Bridget (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1988)
    • Grensverhoudinge in die Noordwestelike Transgariep: die lotgevalle van die Kora tot 1858. 

      Van Aswegen, H.J. (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1993)
      • Opsomming: Die Kora het 'n belangrike rol in die Transgariep (OVS) gedurende die eerste helfte van die negentiende eeu gespeel. Teen 1858 egter, na die nederlaag van Goliat Yzerbek, het die veeboer-swerwers van die ...
    • Grepies uit die geskiedenis van Woodstock. 

      Marais, J J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
      • Opsomming: Woodstock, wat oorspronklik as Papendorp bekend gestaan het, is 'n nywerheids- en woongebied van Kaapstad. Teen die begin van die negentiende eeu is huise opgerig langs die hoofpad wat deur Pieter van ...
    • Grewar, J.F. 1980. The vanished saddleback: the story of Phalaborwa. [Boek resensie] 

      Changuion, Louis (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1988)
    • Greytown: a South African townscape. 

      Haswell, Robert F (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1983)
      • Opsomming: Op enkele uitsonderings na is die stedelike nedersettings van Suid-Afrika deur mense van of Hollandse of Britse herkoms gestig. Die Hollands-Afrikaanse dorp en die British-settler town is as tipes duidelik ...
    • Grobler, J. 1988. A decisive clash?: A short history of black protest politics in South Afiica 1875 - 1976. [Book review] 

      Saunders, Christopher (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)
    • Grondbesetting en grondbesit op Bethelsdorp, 1828 - 1945. 

      Appel, André (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1988)
      • Opsomming: Kragtens Wet 12 van 1873 is private Grondbesit op vier sendingstasies van die Londense Sendinggenootskap (L SG) ingestel. Hierdie artikel wys kortliks op die tradisionele wyse van grondbesetting en behandel ...
    • Grondtoekenning en landlike vestiging in die Oranjerivierkolonie/Oranje-Vrystaat, 1900 - 1912. 

      Le Roux, C J P (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
      • Opsomming: Hierdie artikel weerlê die wanopvatting dat lord Alfred Milner se skema van landelike vestiging in die Oranjerivierkolonie 'n finansiële en landbou-kundige mislukking was. Die Britse setlaars was waarskynlik ...
    • The growth of local self-government in the peri-urban areas north of Johannesburg, 1939 to 1969. 

      Carruthers, E J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
      • Opsomming: Suid-Afrika het in die twintiger- en dertigerjare van hierdie eeu met onbeheerde en snelle verstedeliking te doen gehad. Die gesondheidsvraagstukke wat geskep is deur nedersettings in die randgebiede van ...
    • Haarhoff, D. 1991. The wild South West. Frontier myths and metaphors in literature set in Namibia. 1760 - 1988. [Boek resensie] 

      Coetzee, E R (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1992)
    • Hall, M. 1987. The changing past: farmers, kings and traders in southern Africa. [Book review] 

      Gebhard, W R L (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1988)
    • Handel langs die vroegste roetes. 

      De Vaal, J B (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
      • Opsomming: In 'n vorige artikel is die vroegste handelsroetes in die binneland van Noord- en Oos-Transvaal gerekonstrueer. Om meer lig op die handel self te werp, kom veral die handelsartikels, handelaars en handelspraktyke ...
    • Haumann, R. 1987. Van Riga tot Drakenstein. [Boek resensie] 

      Zöllner, Linda (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)