• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Electronic Theses and Dissertations (ETDs)
    • Economic and Management Sciences
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Electronic Theses and Dissertations (ETDs)
    • Economic and Management Sciences
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    The evaluation of the Value Circle Department at Buffelsfontein G.M. Co. Ltd.

    Thumbnail
    View/Open
    De Waardt_H..pdf (3.050Mb)
    Date
    1991
    Author
    De Waardt, Hendrik
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Value Circles, as deel van die deelnemende bestuurs-program op Buffelsfontein Gold Mining Company Limited, het verval as gevolg van die negatiewe ekonomiese scenario waarbinne die myn funksioneer. Die studie het deur middel van 'n houdingsvraelys en gevallestudie aangetoon dat Value Circles nie net 'n bydrae tot die maatskappy se deelnemende bestuursprogram lewer nie, maar ook finansieel tot voordeel van die maatskappy funksioneer. Die tweede hoofdoelwit van die studie is om 'n teoretiese basis vir verdere navorsing daar te stel wat huidiglik in Suid-Afrika ontbreek betreffende die konsep Value Circles. Die studie het nie net suiwer teoretiese deelnemende bestuurselemente oorweeg nie maar het ook enkele sielkundige en sosiologiese aspekte van Value Cirles oorweeg in die neerlegging van 'n teoretiese basis vir Value Circles.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/41778
    Collections
    • Economic and Management Sciences [4593]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV