• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Electronic Theses and Dissertations (ETDs)
    • Economic and Management Sciences
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Electronic Theses and Dissertations (ETDs)
    • Economic and Management Sciences
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    The identification of competent artisans under the present statutory system

    Thumbnail
    View/Open
    Basson_J..pdf (3.922Mb)
    Date
    1984
    Author
    Basson, John
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Wanneer ons deesdae enige artikel omtrent die algemene fabriekswese in Suid Afrika lees, is daar feitlik sander uitsondering sprake van die algemene tekort aan geskoolde arbeid. Alhoewel die Suid Afrikaanse ekonomie tans 'n fase van laaghoujunktuur beleef, bly die vraag na tegniesgeskoolde arbeid op verskeie vlakke redelik hoog - die stelling word daagl iks deur die poste-advertensie in Suid Afrikaanse nuusblaaie bevestig. Alhoewel daar meningsverskil omtrent die tydsfaktor is, weet ons almal dat die Suid Afrikaanse ekonomie een of ander tyd weer 'n opswaai gaan beleef. As ons nou reeds met 'n groot tekort aan behoorl ik opgeleide mense sit, wat gaan ons probleem wees indien die ekonomie wel gaan opswaai? Waarom het ons die probleme? Was dit swak beplanning in die verlede, of is daar ander faktore wat meegehelp het, en nog steeds die oorsaak is dat ons met 'n tekort aan geskoolde arbeid sit? Ons sal maar die verlede vergeet en 'n paar probleme noem wat by meeste nyweraars redelik bekend is. Van die belangrikste probleme is: ...
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/41745
    Collections
    • Economic and Management Sciences [4593]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV