Show simple item record

dc.contributor.advisorBreed, J.
dc.contributor.authorKrüger, Casper Jan Hendrik
dc.date.accessioned2023-05-30T08:21:00Z
dc.date.available2023-05-30T08:21:00Z
dc.date.issued1961
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/41590
dc.descriptionMA , North-West University, Potchefstroom Campusen_US
dc.description.abstractDie doel van hierdie studie. Die doel van hierdie studie is om ondersoek in te stel na die sinstrukturering van Tswana, 'n Bantoetaal wat in die westelike dele van Transvaal tot in Betsjoeanaland gepraat word. Hierdie ondersoek word egter beperk tot die predikatiewe sin (eenledige sin) en die verskeie struktuurvorme wat dit mag aanneem. Die ondersoek dek dus net 'n deel van die terrein. Hierdie studie moet ook beskou word as 'n inleidende bydrae tot hierdie afdeling van die taalstudie wat as besondere studieterrein tot dusver min aandag geniet het, nie net in die Bantoetale nie maar ook in die ander tale.en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherNorth-West University (South Africa)en_US
dc.titleDie sintaktiese struktuur van die enkelvoudige sin in Tswana : 'n ondersoek na die vorming en gebruik van 'n aantal woordgroepsoorte in die enkelvoudige sinen_US
dc.typeThesisen_US
dc.description.thesistypeMastersen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record