Die handboek vir geskiedenis in die Transvaalse middelbare skool
Abstract
Die doel met hierdie studie is tweeledig van aard. In die eerste plek word beoog om die kriteria vas te stel waarvolgens die handboek beoordeel moet
word. Tweedens is die doel om met behulp van die
vasgestelde kriteria te bepaal in watter mate die ou en nuwe handboeke in Transvaalse hoerskole gebruik, aan
die gestelde vereistes beantwoord.
Collections
- Humanities [2696]