dc.contributor.advisor | Aucamp, J.L. | |
dc.contributor.author | Schultz, Friedrich Wilhelm | |
dc.date.accessioned | 2022-05-06T08:51:54Z | |
dc.date.available | 2022-05-06T08:51:54Z | |
dc.date.issued | 1972 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/39042 | |
dc.description | MSc, North-West University, Potchefstroom Campus | en_US |
dc.description.abstract | Die aspekte van die bio-ekologie van Arnblyseius (A.)
teke Pritchard & Baker en A. (Mesoseiulus) longipes (Evans)
wat gedurende hierdie studie ondersoek is, is die volgende:
die lengte van die lewenslope van beide spesies, die eierleggingspotensiaal van die wyfies. Waarnemings is in verband met hulle gedrag gedoen en die prooi-predatorverhoudings is bestudeer.
'n Apparaat om die invloed van temperatuur en relatiewe
humiditeit op die lengte van die lewenslope te bepaal, is
ontwerp en word beskryf. | en_US |
dc.language.iso | other | en_US |
dc.publisher | North-West University (South Africa) | en_US |
dc.title | Bio-ekologiese studies van Amblyseius [A.] Teke Pritchard & Baker, en A. (Mesoseiulus) Longipes (Evans Acarina : Phytoseiidae) | en_US |
dc.type | Thesis | en_US |
dc.description.thesistype | Masters | en_US |