Search
Now showing items 1-3 of 3
Wilgerboombogies : verse van Totius
(Potchefstroom : Koomans, 1923)
Wilgerboombogies : verse van Totius
(Potchefstroom : Weste-Drukkery, 1925)
By die nuwe druk van “Wilgerboombogies" wens die skrywer alleen te meld dat een van die gedigte, uit die eerste uitgawe, verdwyn het, een daarvan het verander van gedaante en drie nuwes het bygekom. Die nuwes is met ‘n * gemerk.
Kinderverse van Totius vir skool en huis / tekeninge van J.H. Pierneef
(Potchefstroom : Koomans, 1920)
Dis al 'n paar jaar dat die eerste reeks gediggies in my laai lê, gereed vir publikasie. Dat dit egter nog nie in druk verskyn het nie vind sy oorsaak hierin, dat ek nog altyd van plan was om die gediggies oor “die oudjie” ...