Search
Now showing items 11-20 of 25
Gedenkalbum by geleentheid van die Eeufees, 22-24 Jan. 1960 : Gereformeerde Kerk, Burgersdorp, gestig 21 Januarie 1860, op die plaas Roosterhoek / Gereformeerde Kerk van Burgersdorp
(Burgersdorp : Gereformeerde Kerk van Burgersdorp, 1960)
Bespreking van die Dortse Kerkorde / G.C.P. van der Vyver
(1940)
Om goeie orde in die kerk van Christus te onderhou, is daarin nodig: die dienste, samekomste, toesig oor die leer, sakramente en seremonies en die kerklike tug, waaroor hierna agtereen-volgens gehandel word.
Die Kerkorde van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika / G.P.L. van der Linde
(Potchefstroom : Teologiese Skool, 1977)
Die Potchefstroom Uniwersiteitskollege
(Potchefstroom : Weste-Drukkery, 1927)
Die Here Regeer : Openbaringslyn deur die Ou Testament
(V&R Drukkery, Pretoria, 2011)
Hierdie boek is 'n hersiening van die 1988-uitgawe. Soos in The
Lord Reigns is die bespreking van die digterlike boeke hersien en is
'n aansienlike hoeveelheid ander soort stof bygevoeg, veral in die
bespreking van die ...
North-West University (NWU) : a merger and incorporation story, 2004-2014
(North-West University, 2016)
Since the North-West University (NWU) came into being on 1 January
2004, it has more than once been embroiled in controversy. The storms
that broke made for sensational headlines and riveting reading, yet also
served a ...
Ferdinand Postma-Biblioteek : sleutels tot die verlede, poorte na die toekoms
(North-West University, Library and Information Service, 2018)
Voorwoord : Ons vier die hoeksteen van kennis – die Ferdinand Postmabiblioteek.
Die Ferdinand Postma-biblioteek op die Potchefstroomkampus
van die Noordwes-Universiteit vier vanjaar sy sewe-en-sestigste
bestaansjaar. ...
'n Bekroonde nalatenskap : die Fakulteit Natuurwetenskappe van die NWU oor 100 jaar
(NWU, Fakulteit Natuurwetenskappe, 2017)
'n Bekroonde Nalatenskap vertel die inspirerende verhaal van die Fakulteit Natuurwetenskappe van die NWU-PU vir CHO oor 'n tydperk van meer as 100 jaar. Die leser kan verwag om te lees hoe roepingsbewuste mense, ongeag ...