Show simple item record

dc.contributor.advisorVisagie, J.C.en_US
dc.contributor.authorScholtz, W.C.en_US
dc.date.accessioned2020-10-09T07:53:23Z
dc.date.available2020-10-09T07:53:23Z
dc.date.issued2020en_US
dc.identifier.urihttps://orcid.org/0000-0002-8731-5042en_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/35922
dc.descriptionMBA, North-West University, Potchefstroom Campus
dc.description.abstractGedurende die afgelope dekade het eienaarskap van passiewe beleggings fondse wêreldwyd drasties toegeneem. Eienaars van passiewe beleggings word eerder gelok na groot-kapitaal maatskappye en dit kan veroorsaak dat geleenthede misgekyk word. Die vraag na klein-kapitaal aandele, onder andere aanvanklike openbare aanbiedinge, sal verminder. In hierdie studie is gevind dat die toename in passiewe beleggings reflekteer op die JSE en die vraag na aanvanklike openbare aanbiedinge het gedaal. Passiewe fondse in die JSE se markkapitaalwaarde is te klein om met sekerheid te sê dat die daling in die aantal aanvanklike openbare aanbiedinge ‘n gevolg is van meer passiewe beleggings. Die JSE is ‘n klein rolspeler in die wêreldmark en die verwagting is dat meer eienaarskap van passiewe beleggings die lig sal sien oor ‘n paar jaar van nou af. Verdere empiriese studies is nodig om vas te stel of meer passiewe beleggings ‘n negatiewe effek gaan hê op aanvanklike openbare aanbiedinge in die Suid Afrikaanse mark.
dc.language.isootheren_US
dc.publisherNorth-West University (South Africa)en_US
dc.subjectPassiewe fondse,
dc.subjectAanvanklike openbare aanbieding
dc.subjectJSE
dc.subjectempiries
dc.titleDie effek van passiewe beleggings op nuut genoteerde maatskappyeen_US
dc.typeThesisen_US
dc.description.thesistypeMastersen_US
dc.contributor.researchID10058818 - Visagie, Jan Christoffel (Supervisor)en_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record