Aalwurms by sojabone raak al hoe erger
Abstract
Die toename in aalwurms wek kommer in die sojaboonbedryf. Namate die produksie styg,
neem die blootstelling aan siektes en plae ook toe. Wisselbou en kultivars met genetiese
weerstand is dalk nie doeltreffend genoeg om die problem te bekamp nie, en voortgesette
navorsing is nodig vir nuwe oplossings
URI
http://hdl.handle.net/10394/35576https://www.netwerk24.com/landbou/Jongste-Landbouweekblad/landbouweekblad-20-augustus-2020-20200814