Show simple item record

dc.contributor.advisorFeldhaus, C
dc.contributor.authorWarren, S
dc.date.accessioned2019-10-22T12:27:24Z
dc.date.available2019-10-22T12:27:24Z
dc.date.issued2019
dc.identifier.urihttps://orcid.org/0000-0002-9594-5095
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/33484
dc.descriptionLLM (Comparative Child Law), North-West University, Potchefstroom Campus
dc.description.abstractRegtens gereguleerde aanneming is vir die eerste keer in 1923 in Suid-Afrika geïmplementeer in die vorm van die Wet op Aannemings van 1923. Interstaatlike aanneming was uitdruklik deur hierdie wet verbied tot die Konstitusionele Hof se deurbraak in Fitzpatrick v Minister of Social Welfare and Pensions 2000 3 SA 422 (CC) wat dit wettig verklaar het. Met die inwerkingtreding van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996, word kinders geag die reg te hê tot spesiale sorg en beskerming. Dit het meegebring dat die beste belang van die kind die belangrikste geag word in alle aangeleenthede wat van toepassing is op die kind. Dit sluit in wanneer ʼn kind wat sorg en beskerming benodig oorweeg mag word vir interstaatlike aanneming. Suid-Afrika het drie internasionale instrumente wat interstaatlike aanneming reguleer geratifiseer, naamlik die Verenigde Nasies se Konvensie oor die Regte van die Kind, 1989, die Afrika Handves oor die Regte en Welsyn van die Kind, 1990, asook die Haagse Konvensie oor Beskerming van Kinders en Samewerking ten opsigte van Interstaatlike Aanneming, 1993. Die drie Konvensies se onderskeie bepalings van wanneer om interstaatlike aanneming te oorweeg, verskil. Die interpretasie van die subsidiariteitsbeginsel, wanneer interstaatlike aanneming oorweeg kan word, is dus in geskil. In die lig van Suid-Afrika se internasionale verpligting, ontstaan die volgende regsvraag: Watter interpretasie van die subsidiariteitsbeginsel behoort gevolg te word, en beperk die subsidiariteitsbeginsel enigsins interstaatlike aanneming as ʼn plasingsopsie?
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherNorth-West Universityen_US
dc.subjectVerenigde Nasies se Konvensie oor die Regte van die Kind, 1989en_US
dc.subjectAfrika Handves oor die Regte en Welsyn van die Kind, 1990en_US
dc.subjectHaagse Konvensie oor Beskerming van Kindersen_US
dc.subjectSamewerking ten opsigte van Interstaatlike Aanneming,1993en_US
dc.subjectDie Kinderwet No. 38 van 2005en_US
dc.subjectAfrika Handves oor die Regte en Welsyn van die Kind, 1990en_US
dc.subjectRegister van Aanneembare Kinders en Voornemende Aannemende Ouersen_US
dc.titleDie beperking van interstaatlike aanneming op die subsidiariteitsbeginsel.en_US
dc.typeThesisen_US
dc.description.thesistypeMastersen_US
dc.contributor.researchID11698918 - Feldhaus, Chantelle (Supervisor)


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record