Show simple item record

dc.contributor.authorDu Plooy, Heilnaen_US
dc.date.accessioned2010-08-04T15:31:58Z
dc.date.available2010-08-04T15:31:58Z
dc.date.issued2009en_US
dc.identifier.citationDU PLOOY, H. 2009. Die deurskynende kelk: Oor vorm en inhoud in die poësie. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 49(4):596-621, Dec. [http://versindaba.co.za/] [http://www.journals.co.za/ej/ejour_akgees.html]en_US
dc.identifier.issn0041-4751
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/3159
dc.description.abstractIn hierdie artikel word die verhouding tussen vorm en inhoud in die poësie ondersoek en beredeneer as een van die kernvraagstukke van die poësieteorie. Daar word in besonder gelet op ikonisiteit as 'n eienskap van taal en van die poësie en aan enkele taalteorieë wat aan hierdie vraagstuk aandag gee. Aan die hand van die analise van gedigte hoofsaaklik uit die oeuvre van T T Cloete word verskeie ander sake ondersoek soos die medebepalende werking van vorm en inhoud in die poësie, die verband tussen die wetenskap en die kuns asook die versmelting van aanvoeling en kennis in gedigte wat as intellektuele poësie beskryf kan word. In die gevolgtrekking word gestel dat die poësie van T T Cloete tegnies kompleks, vindingryk en boeiend is, maar ook dat hierdie digter in sy werk in gesprek tree met die kulturele en estetiese tradisies waarbinne hy lewe en werk.
dc.description.urihttp://search.sabinet.co.za/WebZ/Authorize?sessionid=0&next=ej/ej_content_akgees.html&bad=error/authofail.html
dc.languageAfrikaans
dc.publisherSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns/South African Academy of Science and Arts
dc.titleDie deurskynende kelk: Oor vorm en inhoud in die poësieen_US


Files in this item

FilesSizeFormatView

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record