• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Electronic Theses and Dissertations (ETDs)
    • Humanities
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Electronic Theses and Dissertations (ETDs)
    • Humanities
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Eiendoms Onbeperk: die onvoltooide groot gesprek met D. J. Opperman in die Afrikaanse poësie

    Thumbnail
    View/Open
    De Wet_K.pdf (12.94Mb)
    Date
    1994
    Author
    De Wet, Karen
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Literatuurgeskiedskrywing is so oud soos die literatuurstudie self; tewens Ducrot & Toderov (1979:48) beskou dit as "the oldest branch among the disciplines of literary studies". Vandat die mens oor die literatuur as fenomeen begin besin het, was die behoefte daar om sy insigte oor verskillende aspekte van die literatuur te boekstaaf. Omdat die literatuur as kulturele voortbrengsel in der waarheid veel dokumenteer van die gemeenskap waaruit dit spruit, is 'n besinning daaroor dikwels net so belangrik as die lotgevalle van die gemeenskap wat opgeteken word sodat die nageslag dit nie moet vergeet nie.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/31108
    Collections
    • Humanities [2696]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV