Show simple item record

dc.contributor.advisorDiedericks, M.
dc.contributor.authorJafta, C.E.
dc.date.accessioned2018-08-29T13:49:39Z
dc.date.available2018-08-29T13:49:39Z
dc.date.issued2018
dc.identifier.urihttps://orcid.org/0000-0002-2517-0079
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/30819
dc.descriptionMA (Openbare Bestuur en Regering), North-West University, Potchefstroom Campusen_US
dc.description.abstractDie oorgang na demokrasie het massiewe transformasie teweeggebring in plaaslike regering en 'n aantal hervormings was ingestel op plaaslike regering en in alle sfere van die regering sedert 1994. Volgens Van der Waldt (2010:94) het plaaslike regering se rol om slegs tradisionele dienste aan gemeenskappe te voorsien verander om ongelykhede wat in die verlede gebeur het aan te spreek. Hierdie rol bevorder volhoubare ontwikkeling en verdiep demokrasie deur openbare deelname - wat dus ontwikkelend van aard moet wees. Geïntegreerde Ontwikkelingsbeplanning (GOB) is sentraal in hierdie nuwe sisteem van ontwikkelende plaaslike regering en verteenwoordig die dryfkrag om munisipaliteite meer strategies, inklusief, responsief en prestasie-gedrewe in karakter te maak. Dit is in hierdie konteks wat die Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) van die Oudtshoorn plaaslike munisipaliteit (OPM) ondersoek en geëvalueer is tydens hierdie studie. Daar bestaan 'n persepsie dat GOP'e nie die gewenste resultate op plaaslike regering lewer as waarvoor dit aanvanklik bedoel is nie. Een van hierdie studie se doelwitte was dus om 'n verbeterde GOP-evalueringsraamwerk te ontwikkel vir die plaaslike sfeer in Suid-Afrika. Hierdie verbeterde GOP-evalueringsraamwerk sal nie net GOP'e evalueer nie, maar sal as 'n handleiding dien vir munisipaliteite om realistiese en implementeerbare GOP'e te ontwikkel. Die empiriese aspek van hierdie studie is onderneem in die Oudtshoorn munisipale area. Kwalitatiewe navorsingsmetodologie is uitgevoer, die navorser het onderhoude met nege munisipale amptenare en vyf gemeenskapsleiers in die munisipale area gevoer. As sulks, het die literatuurstudie tesame met die wetenskaplike analise van data opnames van die deelnemers die navorser instaat gestel om bevindinge te maak oor die empiriese studie. As deel van die literatuurstudie is die wetgewende en regulerende raamwerk vir GOB ook bespreek. Dit het ten doel gehad om GOB as middelpunt van munisipale beplanning en ontwikkeling te plaas. Die bevindinge van die empiriese studie dui aan dat die OPM 'n aantal uitdagings ervaar met die ontwikkeling en imlementering van hul GOP. In hierdie verband het die studie vorendag gekom met aanbevelings wat daarop gemik is om die effektiwiteit en doeltreffendheid van die GOP te bepaal, met die gevolg om dienslewering en ontwikkeling in die OPM, te verbeter.en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherNorth-West Universityen_US
dc.subjectGeïntegreerde Ontwikkelingsplanen_US
dc.subjectGeïntegreerde Ontwikkelingsbeplanningen_US
dc.subjectStrategiese Bestuuren_US
dc.subjectontwikkelingen_US
dc.subjectdiensleweringen_US
dc.subjecteffektiwiteiten_US
dc.subjectdoeltreffendheiden_US
dc.subjectplaaslike regeringen_US
dc.subjectdemokrasieen_US
dc.subjectevalueringsraamwerken_US
dc.subjectOudtshoorn plaaslike munisipaliteiten_US
dc.title'n Ondersoek aangaande die effektiwiteit van die Geïntegreerde Ontwikkelingsplan van die Oudtshoorn plaaslike munisipaliteiten_US
dc.typeThesisen_US
dc.description.thesistypeMastersen_US
dc.contributor.researchID10693564 - Diedericks, Melvin (Supervisor)


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record