• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Research Output
    • Faculty of Law
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Research Output
    • Faculty of Law
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Het ‘n eerste verbandhouer werklik ‘n “vry hand"-voorkeur ten opsigte van sy sekuriteit as vervreembare goed kragtens artikel 8(b) van die Insolvensiewet? Absa Bank Ltd V Collier 2015 4 Sa 364 (WCC)

    Thumbnail
    Date
    2017
    Author
    Stander, A.L.
    Kloppers, H.
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Met ‘n vlugtige lees van die opsomming van hierdie saak was die skrywers van mening dat die uitspraak nie juis noemenswaardig is nie, maar met nadere ondersoek het dit geblyk dat dit uiters belangrike kwessies aanroer. Dit wil veral voorkom of daar steeds ‘n ongemaklikheid bestaan oor die interpretasie van “vervreembare goed" soos dit in art. 8(b) van die Insolvensiewet 24 van 1936 (hierna die Insolvensiewet) verstaan moet word, veral as dit met reël 46(1) en (5) van die Eenvormige Hofreëls saamgelees word. Artikel 8(b) bepaal dat ‘n skuldenaar ‘n daad van insolvensie begaan as ‘n hof ‘n vonnis teen hom gevel het en hy in gebreke bly om, op verlange van die beamptes belas met die tenuitvoerlegging van die vonnis, aan die vonnis te voldoen of om aan daardie beampte vervreembare goed aan te wys wat voldoende is om aan die vonnis te voldoen of as uit die relaas van daardie beampte blyk dat hy nie genoeg vervreemdbare goed gevind het nie om aan die vonnis te voldoen.
    URI
    https://dx.doi.org/10.18820/24150517/JJS42.v1.6
    http://hdl.handle.net/10394/28714
    Collections
    • Faculty of Law [388]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV