Search
Now showing items 1-1 of 1
'n Studie van geïnduseerde metaboliese weë weens 'n aangebore defek van die vertakteketting-α-ketosuur dehidrogenase-kompleks
(PU for CHE, 1997)
Sedert die eerste beskrywing van 'n pasient met Maple Syrup-uriendefek in 1954, is
verskeie ander pasiente met dieselfde defek van die vertakteketting-2-ketosuur
dehidrogenase-ensiem beskryf. Tot nou is hoofsaaklik van ...