Browsing Education by Author "10076158 - Golightly, Aubrey (Supervisor)"
Now showing items 1-4 of 4
-
Die aanwending van gevallestudies om Graad 10-Lewenswetenskappe-leerders se selfgerigte leervermoëns te bevorder
Venter, J. (North-West University, 2018)In die huidige kennis- en inligtingsgedrewe samelewing is dit belangrik vir leerders om op skoolvlak reeds selfgerig te kan leer sodat hulle op hoogte kan bly met die snelle toename van kennis en inligting. Skoolleerders ... -
Die aanwending van probleemgebaseerde leer tydens 'n inheemse kennis-intervensie ter bemagtiging van Lewenswetenskappe-onderwysers in die bestuur van selfgerigte leerprosesse
De Villiers, L. (North-West University, 2018)Leerders kom die Lewenswetenskappe-klaskamer met inheemse kennis binne en 'n oorsteking van kulturele grense is noodsaaklik om 'n teenstrydigheid tussen huis- en skoolrealiteite te beperk. Probleemgebaseerde leer is uiters ... -
Die invloed van hibridies probleemgebaseerde leer op die verwantskap tussen leerders se leerstyle en selfgerigte leervermoëns in Lewenswetenskappe
Greyling, I.Y. (North-West University (South Africa), 2020)Die fokus van hierdie studie was om die invloed van hibridies probleemgebaseerde leer as onderrig-leer-strategie op die verwantskap tussen leerders se leerstyle en selfgerigte leervermoëns te bepaal. In die studie is 'n ... -
Enhancing the use of problem-based learning by beginner physical sciences teachers while teaching particulate nature of matter
Sebatana, Motlhale Judicial (North-West University (South Africa), 2020)This study focuses on facilitation for enrichment of beginner Physical Sciences teachers to utilise Problem-Based Learning (PBL) while teaching the topic - Particulate Nature of Matter (PNM) which might enhance skills such ...