Search
Now showing items 11-20 of 22
Die reg van werknemers om te staak tydens ontslag as gevolg van operasionele vereistes
(North-West University, 2007)
Daar word daagliks werknemers ontslaan omdat hulle werkgewers hulle nie meer nodig het nie as gevolg van operasionele vereistes. Die Wet op Arbeidsverhoudinge 66 van 19951 dwing werkgewers om 'n vasgestelde proses te volg ...
The role of strike action in collective bargaining with more emphasis on the South African labour relations
(North-West University, 2005)
'n Afbakening van die jurisdiksie van die arbeidsappélhof in arbeidsgeskille
(North-West University, 2008)
This research report is focused on a discussion of the current status of the
Labour Appeal Court in terms of the proposed changes given by the Superior
Courts Bill. The main focus will be on the direct and indirect impact ...
Regsverteenwoordiging voor die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie
(North-West University, 2006)
Eliminating the inequities faced by women in the workplace
(North-West University, 2004)
Die aanspreeklikheid van werknemers vir groepswangedrag
(North-West University, 2007)
Wanneer partye 'n dienskontrak sluit, verkry elkeen sekere regte en verpligtinge. Twee verpligtinge wat 'n werknemer teenoor sy werkgewer het en wat van besondere belang by hierdie werk is, is die werknemer se plig van ...
Die aanspreeklikheid van die mynsektor in Suid-Afrika op grond van 'n ongesonde en onveilige werksomgewing
(North-West University, 2003)
Occupational health services in South Africa have developed in a fragmented manner and lag behind international developments. Even though there is a renewed effort to attend to the challenges facing the occupational health ...
The relationship between PAJA and the Labour Relations Act with specific reference to Chirwa v Transnet Ltd & others [2008] 2 BLLR 97 (CC)
(North-West University, 2008)
Prior to the adoption of the Labour Relations Act 66 of 1995 (LRA), the Constitution of the Republic of South Africa, 1996 (Constitution) and subsequently the Promotion of Administrative Justice Act 3 of 2000 (PAJA), public ...
Sosiale beskerming van migrante werkers in Suid-Afrika
(North-West University, 2006)
Intra-regionale migrasie in suidelike Afrika is besig om 'n drastiese verandering te
ondergaan. Hierdie verandering kan grootliks toegeskryf word aan die politieke
en ekonomiese transformasie van post-apartheid Suid-Afrika. ...
Die aanspreeklikheid van werkgewers weens beroepsbeserings in die mynbedryf in Suid-Afrika
(North-West University, 2007)
Die Suid-Afrikaanse mynbedryf is voortdurend in die nuus as gevolg van mynongelukke. In die meeste van die gevalle gaan hierdie ongelukke gepaard met lewensverlies en ontstaan daar vrae oor die veiligheid van die werknemers ...