Search
Now showing items 111-118 of 118
The identification of social-economic challenges : a regional comparative study of the Emfuleni and Midvaal local municipal areas
(North-West University, Vaal Triangle Campus, 2018)
The importance and the significant role that SMMEs play towards economic development and growth cannot be overstated. With the growing epidemic of poverty and unemployment, SMMEs are seen as a key solution. However, SMMEs ...
Gehalte-beriggewing in die buitekantoor van 'n Suid-Afrikaanse dagblad
(North-West University, 2018)
Die medialandskap het die afgelope twee dekades dramaties verander weens hoofsaaklik tegnologiese vooruitgang. Die digitale rewolusie het geboorte gegee aan die internet. Dit het 'n hele nuwe wêreld geskep waar elkeen met ...
Die totstandkoming van die Paktregering van 1924
(North-West University (South Africa), 1971)
"No abstract"
Regsperspektiewe op gemeenskapsgebaseerde natuurbewaring in die bekamping van wildmisdaad in Suid-Afrika
(North-West University (South Africa), 2021)
Wildmisdaad is ʼn kontemporêre biodiversiteitsbedreiging van antroposentriese oorsprong wat kommerwekkende vlakke van biodiversiteitsverlies veroorsaak. Sodanige misdaad verteenwoordig ʼn uiters gefragmenteerde omgewingsvraagstuk ...
Standaardisering van 'n junior individuele intelligensieskaal vir Indiër-Suid-Afrikaners
(Potchefstroom University for Christian Higher Education, 1977)
"Abstract not copied"
Die differensiële voorspellingsgeldigheid van kognitiewe toetse by psigologie I-studente
(Potchefstroom University for Christian Higher Education, 1979)
"Abstract not copied"
“Ons is (nie) almal so (nie)”: Afrikaneridentiteit in post-94 prosatekste
(North-West University (South Africa), 2019)
Hierdie proefskrif ondersoek die wyse waarop Afrikaneridentiteit in die Afrikaanse prosa ná 1994 uitgebeeld word, spesifiek in tekste waarvan die oorgrote verhaaltyd in die postkoloniale era van die nuwe Suid-Afrika afspeel. ...
Les rites des passage en liminaliteit van 'n migranteskrywer: Simboliese neerslag in Eben Venter se eerste drie romans
(North-West University (South Africa), 2019)
Liminaliteit speel ’n belangrike rol in die oeuvre van Eben Venter, een van die voorste Afrikaanse skrywers. Dit hou verband met durende storiegegewens in sy werk wat te make het met die karakters se periferale toestande, ...