Search
Now showing items 1-3 of 3
Les rites des passage en liminaliteit van 'n migranteskrywer: Simboliese neerslag in Eben Venter se eerste drie romans
(North-West University (South Africa), 2019)
Liminaliteit speel ’n belangrike rol in die oeuvre van Eben Venter, een van die voorste Afrikaanse skrywers. Dit hou verband met durende storiegegewens in sy werk wat te make het met die karakters se periferale toestande, ...
“Ons is (nie) almal so (nie)”: Afrikaneridentiteit in post-94 prosatekste
(North-West University (South Africa), 2019)
Hierdie proefskrif ondersoek die wyse waarop Afrikaneridentiteit in die Afrikaanse prosa ná 1994 uitgebeeld word, spesifiek in tekste waarvan die oorgrote verhaaltyd in die postkoloniale era van die nuwe Suid-Afrika afspeel. ...
Coping, copeptin and cardiac stress: the SABPA study
(North-West University (South-Africa). Potchefstroom Campus, 2019-05)
Coping met emosionele stres kan óf effektief wees vir die neutralisering van stres óf dit kan negatiewe kardiovaskulêre uitkomste fasiliteer. Verdedigende-coping (DefS) en sosiale ondersteunings-coping is op effektiewe ...