A philosophical critique of consumerist culture with special attention to the notions of "false needs" and "enjoyment"
Abstract
The main theme of this study is that of a consumerist culture within a globalised contemporary
society. I will argue that within the context of contemporary society, the neo-liberal agenda of
developing and sustaining the globalised economic system is the driving force behind a
consumerist culture. Consumerist culture suggest that consumption of goods and services should
become a significant social activity and wholly embedded with existential meaning. Within this
study, I will address the proliferation of consumerist culture through the works of Herbert
Marcuse and Slavoj Žižek. I argue that both these authors reveal the ways in which the ideals of
neo-liberalism created and encouraged an understanding of needs through instrumental reasoning
in consumerist culture. The proliferation of consumerist culture has led individuals to have a
eschewed perspective of needs and by drawing on Marcuse’s notion of a distinction between
‘true needs’ and ‘false needs’, and Žižek’s appropriation of the Lacanian ‘enjoyment’ (or
jouissance), a more nuanced understanding of needs emerges. The study will focus on the
following discussion: Firstly, detailing the issues with consumerist culture and its deformational
effects on an individual, societal and environmental level. Secondly, there will be an exploration
and critique of Marcuse’s conceptualisation of needs. It was found that consumerist culture and
the neo-liberal societal structures limit or deny the satisfaction of true needs, such as individual
freedom and happiness. Thirdly, Žižek’s appropriation of the concept of ‘enjoyment’ (or
jouissance) will be introduced with the intention of giving new perspective on the notion of
‘needs’ by exploring and expanding on Marcuse’s notion of ‘false needs’. Together, the notions
of ‘false needs’ and ‘enjoyment’ bring insight into the overwhelming effects of consumerist
culture and help one to critique it. Additionally, it was found that the concept of false needs
provide a salient critique of consumerist culture. However, a reading of Marcuse’s theory
alongside Žižek’s appropriation of the Lacanian concept of ‘enjoyment’ shows that false needs
are much more nuanced than first described by Marcuse. Consumerist culture has altered the
individual’s perception of needs to such an extent that the satisfaction of false needs are
integrated into the individual’s conceptualisation of his/her desires; fantasies and imagination. This dramatically alters one’s understanding of needs and emphasises the philosophical concerns
of consumerist culture. Die hooftema van hierdie studie is die tendens van verbruikerskultuur wat ervaar word binne die
huidige globale samelewing. Die argument sal gevoer word dat, binne die konteks van die
huidige samelewing, die neo-liberale agenda wat op die onderhoud en ontwikkeling van die
globale ekonomiese sisteem fokus, die dryfkrag van die verbruikerskultuur is. Die konsep
verbruikerskultuur suggereer dat die verbruik van goedere en dienste ontaard het in 'n belangrike
sosiale aktiwiteit wat belaai word met eksistensiële waarde. In hierdie studie sal ek poog om die
oorwegende toename van die verbruikerskultuur te bespreek aan die hand van die werke van
Marcuse en Žižek. Daar word geargumenteer dat beide hierdie outeurs die neo-liberale invloede,
soos instrumentele rede, op die ontwikkeling en aanmoediging van die begrip behoeftes
openbaar en kritiseer. Kritiek op die verbruikerskultuur deur middel van die konsep van
behoeftes, word uitgelig aan die hand van Marcuse se idee van 'n onderskeid tussen ‘ware
behoeftes’ en ‘valse behoeftes’ en Žižek se aanwending van die konsep ‘genot’ (of jouissance).
In die studie sal die volgende bespreek word: Eerstens, sal daar na die besware van die
verbruikerskultuur en die vervormingseffekte op individuele, sosiale en omgewingsvlak verwys
word. Tweedens, sal daar 'n verkenning wees van, en kritiek gelewer word op Marcuse se
konseptualisering van behoeftes. Daar was gevind dat verbruikerskultuur en die neo-liberale
sosiale struktuur die bevrediging van ware behoeftes, soos individuele vryheid en geluk, beperk
of ontken. Derdens, sal 'n bekendmaking plaasvind met Žižek se aanwending van die Lacaniankonsep
van ‘genot’ (of jouissance) met die doel om Marcuse se konsep van ‘valse behoeftes’ uit
te brei en 'n nuwe perspektief te gee aan die konsep van behoeftes. Saam kan die konsepte van
‘valse behoeftes’ en ‘genot’, nuwe insigte na vore bring rakende die oorweldigende gevolge van
'n verbruikerskultuur, asook hulp verleen tot die kritisering daarvan. Daar was verder bevind dat
Marcuse se konsepte van ‘valse behoeftes’ noemenswaardige kritiek lewer op die
verbruikerskultuur. Alhoewel, 'n lesing van Marcuse se teorieë, tesame met Žižek se aanwending
van die Lacaniaanse-konsep van ‘genot’, toon dat ‘valse behoeftes’ baie meer kompleks is as wat Marcuse dit aanvanklik beskryf het. Verbruikerskultuur het die perspektief van behoeftes so
verwronge gemaak dat die bevrediging van valse behoeftes geïntegreer word met die individu se
begeertes, fantasieë en verbeelding. Dit het 'n drastiese effek gehad op die verstaan van behoeftes
en dit beklemtoon die filosofiese besware teen die verbruikerskultuur.
Collections
- Humanities [2680]