• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Research Output
    • Faculty of Humanities
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Research Output
    • Faculty of Humanities
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Die deelwoord as ʼn ánder vorm van die werkwoord

    Thumbnail
    View/Open
    2016deelwoord.pdf (923.9Kb)
    Date
    2016
    Author
    Butler, Anneke
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Afrikaans is an inflection-poor language and, as expected, a literature review revealed that little agreement exists on how the participle in Afrikaans should be analysed and described. These differences are reflected in three basic issues, namely: a) inaccurate terminology use and vague formulations; b) controversy in arguments about the morphological process (including the distinction between inflection or derivation) responsible for the formation of participles; and c) inconsistency in the recognition of the participle as a form of the verb and whether the form of the verb that is used with auxiliaries (het in the past tense and word/is in the passive) should be regarded as participles. The incongruences above are in fact all variations of the same basic problem: the distinction between inflection and derivation. In an attempt to solve the vague and conflicting descriptions of the participle in Afrikaans, this article proposes a distinction between the participle form of the verb and the form of the verb that is used in periphrastic constructions (PC) - i.e. the past tense and the passive. OPSOMMING: Uit 'n literatuuroorsig het dit duidelik geblyk dat daar min ooreenstemming is oor hoe die deelwoord in Afrikaanse bronne beskryf word (vergelyk ook Breed 2016). Hierdie teenstrydighede kan saamgevat word in drie basiese kwessies: onjuiste terminologiegebruik en formulerings; die onderskeid tussen fleksie en afleiding, in die besonder of die vorming van deelwoorde gesien word as fleksie of afleiding; en die erkenning of nie van die deelwoord as 'n vorm van die werkwoord. Hierdie drie punte staan natuurlik nie los van mekaar nie, inteendeel, hulle is variasies van dieselfde basiese kwessie: die onderskeid tussen fleksie en afleiding. In 'n poging om die verskillende beskrywings van die deelwoord op te los, word daar in die artikel voorgestel om die deelwoordvorm van die werkwoord te onderskei van die perifrastiesekonstruksievorme (PK-vorme) in die verledetyd- en passiefkonstruksies. Deur die fleksie-afleiding-onderskeid as 'n konseptuele glyskaal eerder as 'n absolute binêre onderskeid te sien, is volledig versoenbaar met die voorstel om die deelwoord as 'n ánder vorm van die werkwoord te beskryf. Die fyner onderskeid tussen kontekstuele en inherente fleksie is konsekwent met die onderskeid tussen die verskillende vorme van die werkwoord. Die PK-vorme van die werkwoord stem in alle opsigte ooreen met kontekstuele fleksie en die deelwoordvorm volkome met inherente fleksie. Die voorgestelde onderskeid tussen die deelwoordvorm en die PK-vorme van die werkwoord word ten slotte gemotiveer met uitgebreide beskrywings van die verskillende vorme vanuit 'n kognitiewe beskrywingsraamwerk. Die verskillende karakteriserings van die verskillende werkwoordvorme word duidelik geïllustreer op sowel die fonologiese as die semantiese pole.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/24806
    https://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2016/v56n1a6
    Collections
    • Faculty of Humanities [2042]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV