• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Electronic Theses and Dissertations (ETDs)
    • Economic and Management Sciences
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Electronic Theses and Dissertations (ETDs)
    • Economic and Management Sciences
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    The employment and psychological contract in the Department of Justice in the Vaal Triangle

    Thumbnail
    View/Open
    williams_d.pdf (5.016Mb)
    Date
    2004
    Author
    Williams, Don
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Die psigologiese kontrak kan kortliks gedefinieer word as die vetwagtinge wat 'n werknemer vir hom-lhaarself skep van die werkgewer en die vetwagtinge wat die werkgewer vir hom-Ihaarself skep van die werknemer. Die term "psigologiese kontrak" sluit faktore soos vertroue, tevredenheid, belofles en verbintenisse, werknemergesondheid, houding teenoor werkgewer en werknemetwelsyn in. Die hoofdoel van hierdie navorsing, is om die verhouding tussen die graad van werk vastheid en individuele welsyn' te ondersoek en we1 in terme van die psigologiese kontrak as 'n ingrypende faktor op hierdie verhouding. Die sekondere doel van hierdie navorsing, kan soos volg opgesom word: om te bepaal of daar 'n verhouding tussen kontrak (permanent of tydelik) en individuele welsyn (houding, gedrag en gesondheid) is; om vas te stel of verskeie faktore (ouderdom, geslag, die individu se rol in die departement, die individu se jare diens aan die departement) 'n invloed het op die psigologiese kontrak; en om die sleutelelemente van die psigologiese kontrak te ondersoek. Die navorsing behels beide 'n literatuur- en inpiriese studie, omdat dit die beste manier is om verskeie ontwikkelinge en verwikkelinge t.0.v. sekere kennis te kry. Die navorser se aanbevelings sluit die volgende in. Die departement van Justisie kan 'n opleidingskontrak en 'n inskiklike kontrak aanbied wat sal bydra tot huidige werknemermotivering, verligting van werkdruk en die skep van werkgeleenthede. Die betrokke departement kan spanbouprogramme aanbied, wat sal bydra tot werknemer-motivering, houdingverandering en verbeterde gesondheid, a Die betrokke departement moet alle werknemers betrek tydens veranderinge, probleemoplossings en opleidingsprogramme. Die betrokke departement moet 'n atrnosfeer van vertroue, respek en tevredenheid skep, wat sal bydra tot effektiewer en meer gemotiveerde werknemers met 'n gesonde werk- en bestaansbalans.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/2387
    Collections
    • Economic and Management Sciences [4441]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV