Show simple item record

dc.contributor.authorHarmse, Lana
dc.contributor.authorVan der Zwan, Pieter
dc.date.accessioned2017-05-15T10:24:51Z
dc.date.available2017-05-15T10:24:51Z
dc.date.issued2016
dc.identifier.citationHarmse, L. & Van der Zwan, P. 2016. Alternatives for the treatment of transfer pricing adjustments in South Africa. De Jure, 49(2):288-306. [http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2016/v49n2a6 ]
dc.identifier.issn2225-7160
dc.identifier.urihttp://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2016/v49n2a6
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/23758
dc.description.abstractDie Inkomstebelastingwet maak tans voorsiening vir 'n geagte dividend as sekundêre aanpassing wanneer 'n maatskappy 'n oordragsprysaan-suiwering ingevolge artikel 31 maak. Gegewe die feit dat hierdie bepaling drie keer in die afgelope vier jaar gewysig is, ondersoek hierdie artikel die bepaling om vas te stel of dit konseptueel suiwer is of bloot 'n praktiese maatreël wat in die toekoms verdere wysigings sal noodsaak. Die konseptuele ontleding is gebaseer op die karaktereienskappe van die alternatiewe transaksies waarop sekondêre aanpassings gebaseer word, die vereistes van verbondenheid van persone asook nie-belasting motiewe wat oordragsprysing beïnvloed. Uit die ontleding blyk dit dat die hantering van sekondêre aanpassings normaalweg wel konseptueel suiwer is, behalwe in die geval waar 'n Suid-Afrikaanse beherende maatskappy 'n oordragsprysaanpassing maak wat voortspruit uit 'n transaksie met 'n beheerde maatskappy. Daar word aangevoer dat die moontlikheid van 'n dubbele dividendbelastingimplikasie 'n uitsondering op die sekondêre aanpassing reël vir maatskappye kan regverdig.
dc.language.isoen
dc.publisherLexis Nexis
dc.titleAlternatives for the treatment of transfer pricing adjustments in South Africa
dc.typeArticle
dc.contributor.researchID13007564 - Harmse, Lana Heleen
dc.contributor.researchID22582630 - Van der Zwan, Pieter


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record