Show simple item record

dc.contributor.authorMarais, Elma
dc.contributor.authorNel, Carisma
dc.contributor.authorDu Toit, Christine
dc.date.accessioned2017-05-09T07:57:24Z
dc.date.available2017-05-09T07:57:24Z
dc.date.issued2014
dc.identifier.citationMarais, E. et al. 2014. Die ontwikkeling van hulpmiddels vir die onderrig van kinder-en jeugliteratuur in Afrikaans huistaal vir die grondslag-en intermediêre fase. Mousaion, 32(4):29-54. [http://hdl.handle.net/10520/EJC168114]en_US
dc.identifier.issn0027-2639
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/21783
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10520/EJC168114
dc.description.abstractDie onderrig van kinder- en jeugliteratuur (KJL) is 'n integrale deel van die nuwe Nasionale Kurrikulum en Assesseringsverklaring (NKABV) wat vanaf die begin van 2012 in die land se nasionale skole geïmplementeer is. In die NKABV word daar egter min leiding aan onderwysers gegee oor watter konsepte deel van letterkunde onderrig op skool uitmaak en daarom is dit nodig om goeie hulpmiddels te ontwikkel om onderwysers te ondersteun wanneer hulle kinder- en jeugliteratuur onderrig. Die doel van hierdie artikel is om die belangrikheid van hulpmiddels in die klaskamer te bespreek en tot watter mate dit onderwysers en selfs leerders kan ondersteun in die onderrig- en leerproses. In die artikel sal daar gefokus word op wat in die NKABV as rigtinggewende dokument ten opsigte van letterkunde en poësie onderrig in die Afrikaanse kurrikulum uiteengesit word, en laastens sal daar gekyk word na die gebruik van die voorgestelde hulpmiddels in die klaskamer.en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherSabineten_US
dc.subjectKinder- en jeugliteratuuren_US
dc.subjectNasionale Kurrikulum en Assesseringsverklaringen_US
dc.subjectopvoedkundige hulpmiddels and professionele ontwikkelingen_US
dc.titleDie ontwikkeling van hulpmiddels vir die onderrig van kinder-en jeugliteratuur in Afrikaans huistaal vir die grondslag-en intermediêre faseen_US
dc.typeArticleen_US
dc.contributor.researchID10071377 - Nel, Carisma
dc.contributor.researchID10505601 - Du Toit, Christine


Files in this item

FilesSizeFormatView

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record