Show simple item record

dc.contributor.authorBotha, Monray Marsellus
dc.date.accessioned2017-04-10T07:10:34Z
dc.date.available2017-04-10T07:10:34Z
dc.date.issued2015
dc.identifier.citationBotha, M.M. 2015. Responsible unionism during collective bargaining and industrial action: are we ready yet? De Jure, 48(2):328–350. [http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2015/v48n2a5]en_US
dc.identifier.issn2225–7160
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/21257
dc.identifier.urihttp://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2015/v48n2a5
dc.description.abstractVakbonde speel nie net 'n belangrike rol in die kollektiewe bedingingsproses (ingesluit nywerheidsaksie) nie maar ook in die breër ekonomie en samelewing. Daar word dus verwag van vakbonde om nie net verantwoordelik op te tree wanneer hulle beding namens hulle lede nie maar ook as verantwoordelike burgers in die algemeen op te tree. Hierdie verantwoordelikheid word verder uitgebrei wanneer vakbonde in die publiek wil protesteer en moet hulle dus verantwoordelikheid neem vir hul lede se optrede in die openbaar. In hierdie artikel word ondersoek ingestel na die vraag of vakbonde verantwoordelik gehou moet word vir die optrede van hul lede wat skade aan ander se eiendom veroorsaak sowel as of vakbonde anders moet optree wanneer hulle met werkgewers beding vir die verbetering van werknemers se lone en diensvoorwaardes.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_US
dc.titleResponsible unionism during collective bargaining and industrial action: are we ready yet?en_US
dc.typeArticleen_US
dc.contributor.researchID22593047 - Botha, Monray Marsellus


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record