dc.contributor.author | Du Plessis, Willemien | |
dc.contributor.author | Pienaar, Juanita | |
dc.contributor.author | Olivier, Nic | |
dc.date.accessioned | 2017-04-06T07:13:33Z | |
dc.date.available | 2017-04-06T07:13:33Z | |
dc.date.issued | 2014 | |
dc.identifier.citation | Du Plessis, W. et al. 2014. Onrus en geweld 2014 (2). Southern African public law (SA Public Law), 29(2):566–572. [https://journals.co.za/content/sapr1/29/2/EJC168956] | en_US |
dc.identifier.issn | 2219–6412 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/21125 | |
dc.identifier.uri | https://journals.co.za/content/sapr1/29/2/EJC168956 | |
dc.description.abstract | Die jaarlikse misdaadstatistiek is op Vrydag, 19 September 2014 afgekondig. Wat die Wes-Kaap betref, is die veiligste plekke dorpies aan die Weskus. Die sleutel tot sukses in die spesifieke dorpies is om alle misdaad, selfs klein misdade, aan te pak (Marais 'Weskus het ses veiligste dorpies' Die Burger (2014-09-24) 5). As klein misdaad dadelik aangespreek word, word groter misdaad dikwels verhoed. Mitchells Plain is die polisiekantoor waar die meeste misdaadvoorvalle die afgelope boekjaar aangemeld is (25,575) en by Nuwerus in Namakwaland (106) is die minste aangemeld. | en_US |
dc.language.iso | other | en_US |
dc.publisher | VerLoren Van Themaat Centre / UNISA Press | en_US |
dc.title | Onrus en geweld 2014 (2) | en_US |
dc.type | Article | en_US |
dc.contributor.researchID | 10063994 - Du Plessis, Wilhelmina | |
dc.contributor.researchID | 10201378 - Pienaar, Juanita Magrietha | |
dc.contributor.researchID | 10058737 - Olivier, Nicolaas Johannes Jacobus | |