Show simple item record

dc.contributor.authorTaljard, Marlies
dc.date.accessioned2017-03-03T06:39:08Z
dc.date.available2017-03-03T06:39:08Z
dc.date.issued2015
dc.identifier.citationTaljard, M. 2015. “Wat is die mens wat U so ryk beskenk het?”: die uitbeelding van die geveg tussen Karnaval en Lent by Bruegel en T.T. Cloete. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 55(2):205–219. [https://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2015/v55n2a4]en_US
dc.identifier.issn0041–4751
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/20665
dc.identifier.urihttps://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2015/v55n2a4
dc.description.abstractIn hierdie artikel word ʼn vergelyking getref tussen die skildery Die geveg tussen Karnaval en Lent van Pieter Bruegel de Oude en T.T. Cloete se bundel Karnaval en Lent is een gedig. Die vergelykende ontleding word gedoen met aandag aan die uitbeelding van die tydgenootlike mens in sy toestand van swakheid en verval, aan die ooreenkomste en verskille ten opsigte van die gebruik van simboliek en aan vraatsug as simptoom van ʼn ongebalanseerde, skeefgetrekte samelewing. Daar word geredeneer dat, hoewel beide kunstenaars sterk op kategoriese opposisies fokus, die tema van beide werke eintlik die ambivalensie is wat die menslike kondisie kenmerk. Die kunswerke dien as spieël vir die mens sodat hy sy eie dwaasheid kan erken en dié insig hom tot selfkennis kan lei.en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherSuid–afrikaanse Akad vir Wetenskap En Kuns, Sekretarisen_US
dc.subjectCloete, T.T.en_US
dc.subjectGeveg tussen Karnaval en Lenten_US
dc.subjectPieter Bruegel de Oudeen_US
dc.subjectmenslike dwaasheiden_US
dc.subjectgodsdienskritieken_US
dc.subjectkritiek teen samelewingen_US
dc.subjectvraatsugen_US
dc.subjectsimboliek in poësieen_US
dc.subjectsimboliek in middeleeuse skilderkunsen_US
dc.title“Wat is die mens wat U so ryk beskenk het?”: die uitbeelding van die geveg tussen Karnaval en Lent by Bruegel en T.T. Cloeteen_US
dc.typeArticleen_US
dc.contributor.researchID11843802 - Taljard, Maria Elizabeth


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record