dc.contributor.author | Steyn, Hendrik J. | |
dc.contributor.author | Van der Walt, Johannes L. | |
dc.date.accessioned | 2017-02-15T13:08:19Z | |
dc.date.available | 2017-02-15T13:08:19Z | |
dc.date.issued | 2014 | |
dc.identifier.citation | Steyn, H.J. & Van der Walt, J.L. 2014. Grootgroeponderrig ter wille van die verhoging van onderwysproduktiwiteit in hoër onderwys; Large group teaching for the sake of increasing higher education productivity. LitNet Akademies, 11(3):344-371. [http://www.litnet.co.za/category/akademies/litnet-akademies/litnet-akademies-opvoedkunde/] | en_US |
dc.identifier.issn | 1995-5928 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/20362 | |
dc.identifier.uri | http://www.litnet.co.za/category/akademies/litnet-akademies/litnet-akademies-opvoedkunde/ | |
dc.description.abstract | Universiteite in Suid-Afrika en elders in die wêreld is onder druk weens sekere eksterne neigings, soos die huidige tydgees van nadruk op prestasie, effektiwiteit en produktiwiteit (performativity), bestuur van byvoorbeeld opvoedingsinstansies asof hulle sakeondernemings is (managerialism), klem op dit wat werk en effektief is (pragmatism), op wat nuttig en bruikbaar is (utilitarianism) en die neiging om almal toe te laat om byvoorbeeld hoëronderwysinstansies by te woon, al is hulle nie noodwendig goeie kandidate vir opleiding op daardie vlak van onderwys nie (massification). Universiteite ondervind voorts dat hulle baie van hulle selfstandigheid as samelewingsverbande verloor het. Hulle staan naamlik onder die beheer en toesig van staatsdepartemente wat ’n goeie rendement wil hê op die geldelike toekennings wat aan die universiteite gemaak word. Hoewel universiteite en dosente poog om hierdie uitdagings positief te bestuur, is hierdie kragte oorweldigend; daarom moet dosente maniere vind om te midde van hierdie omstandighede hulle roeping as geleerdes/vakkundiges (scholars) uit te leef en ook om hulle studente te ondersteun om tot volronde mense te ontwikkel. Een van die maniere wat bedink is om die eksterne tendense op ’n positiewe manier te hanteer, is die inskakeling van ’n grootgroeponderrigstrategie (GGOS). Hierdie artikel handel oor die (voor)teoretiese grondslae van die GGOS, die rasionaal vir die implementering daarvan en die resultate wat daarmee bereik is en kan word. Dit blyk dat die GGOS inderdaad lei tot meer produktiewe onderrig en dat hoewel hierdie praktyk in die hande van die prestasie- en uitsetbeginsel (performativity) werk, dit tog tyd vry maak vir dosente om meer aandag aan hulle eie ontwikkeling tot akademiese geleerdheid te bestee. Die strategie bied ook aan studente die geleentheid om hulself as goedgevormde mense en potensiële akademici te ontwikkel. | en_US |
dc.language.iso | other | en_US |
dc.publisher | LitNet Akademies | en_US |
dc.subject | Akademiese geleerdheid | en_US |
dc.subject | hoër onderwys, interaktiewe leer | en_US |
dc.subject | massifikasie | en_US |
dc.subject | pragmatisme | en_US |
dc.subject | prestasiegerigtheid | en_US |
dc.subject | onderwysproduktiwiteit | en_US |
dc.subject | onderwysstrategie | en_US |
dc.subject | selfbestuurde leer | en_US |
dc.subject | selfverantwoordelike leerders | en_US |
dc.title | Grootgroeponderrig ter wille van die verhoging van onderwysproduktiwiteit in hoër onderwys | en_US |
dc.title.alternative | Large group teaching for the sake of increasing higher education productivity | en_US |
dc.type | Article | en_US |
dc.contributor.researchID | 10178309 - Van der Walt, Johannes Lodewyk | |
dc.contributor.researchID | 10058656 - Steyn, Hendrik Johannes | |