• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Research Output
    • Faculty of Natural and Agricultural Sciences
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Research Output
    • Faculty of Natural and Agricultural Sciences
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Suid-Afrika se volhoubaarheid in die lig van wêreldbeelde: Prakties-teologiese perspektiewe

    Thumbnail
    View/Open
    2014Suid-Afrika_se_volhoubaarheid.pdf (474.3Kb)
    Date
    2014
    Author
    Van der Walt, Izak J.
    Theron, Petria M.
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Volgens die Fund for Peace (FFP) se indeks vir die volhoubaarheid van verskillende lande flikker daar gevaarligte vir Suid-Afrika as gevolg van verskynsels soos ’n stygende demografiese druk op natuurlike hulpbronne en ’n ongelyke verdeling van welvaart. Hierdie toestand kan tot ’n mindere of meerdere mate toegeskryf word aan die wyse van regering. In hierdie artikel word die moontlikheid ondersoek of die huidige onvolhoubare pad waarop Suid-Afrika ditself bevind, beïnvloed word deur die regerende party se wêreldbeeld(e). Die konsep wêreldbeeld word kortliks beskryf en ontleed in die konteks van die samestelling en ontwikkelingsgeskiedenis van die Suid-Afrikaanse regerende party. Vervolgens word enkele verbande tussen volhoubaarheid en wêreldbeeld verken. Ten slotte word die vraag gestel hoe Christene wat die Woord van God op alle lewensterreine wil gehoorsaam, oor volhoubaarheid behoort te dink en wat hulle kan doen om Suid-Afrika se situasie te verbeter. Die sentraal-teoretiese argument in hierdie artikel is dat ’n reformatoriese wêreldbeeld ’n raamwerk bied waarvolgens mense hulle denke, besluite en optrede kan beoordeel en, indien nodig, kan verander om volhoubaarheid in Suid-Afrika tot die voordeel van alle landsburgers te bevorder.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/19524
    http:// dx.doi.org/10.4102/koers. v79i1.2115
    Collections
    • Faculty of Natural and Agricultural Sciences [4855]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV