• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Research Output
    • Faculty of Law
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Research Output
    • Faculty of Law
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    The regime of forfeiture of patrimonial benefits in South Africa and a critical analysis of the concept of unduly benefited

    Thumbnail
    Date
    2014
    Author
    Marumoagae, Motseotsile Clement
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Hierdie artikel poog om die verbeurdverklaring van vermoëensregtelike voordele van die huwelik in die Suid-Afrikaanse reg volledig te bespreek. Die Suid-Afrikaanse howe is gereeld genader om sulke bevele in egskeidings sake te maak vandat die Romeins-Hollandsereg in Suid-Afrika aangeneem is. Hierdie kwessie is eers in 1979 in die Wet op Egskeidings artikel 9(1) gereguleer. Hierdie artikel fokus spesifiek op artikel 9(1) van die Wet en bespreek die faktore wat die howe in ag mag neem as verbeurdverklaringsbevele toegestaan word. Daar word egter geargumenteer dat die howe gevaal het om artikel 9(1) behoorlik te interpreter, aangesien hulle nie riglyne in verband met die betekenis van “onbehoorlike voordeel” (soos dit in die wetsartikel verskyn) voorsien het nie.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/19265
    http://www.dejure.up.ac.za/index.php/volumes/47-volume-1-2014/articles/37-volumes/47-volume-1-2014/234-the-regime-of-forfeiture-of-patrimonial-benefits-in-south-africa-and-a-critical-analysis-of-the-concept-of-unduly-benefited
    Collections
    • Faculty of Law [388]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV