Show simple item record

dc.contributor.authorBreed, Adri
dc.contributor.authorVan Huyssteen, Gerhard B
dc.date.accessioned2016-10-28T08:35:06Z
dc.date.available2016-10-28T08:35:06Z
dc.date.issued2015
dc.identifier.citationBreed, A. & Van Huyssteen, G. 2015. 'Aan die' en 'besig' in Afrikaanse progressiwiteitskonstruksies: 'n korpusondersoek (2). Tydskrif vir geesteswetenskappe, 55(2):251-269. [http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2015/v55n2a7]en_US
dc.identifier.issn0041-4751
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/19222
dc.identifier.urihttp://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2015/v55n2a7
dc.description.abstractIn 'n tweetal artikels (hierdie artikel en Breed & Van Huyssteen 2014) stel ons ondersoek in na die wyse waarop twee perifrastiese konstruksies, te wete die VKOP besig om te V- en die VKOP aan die V-konstruksies, gebruik word om progressiewe betekenis in Afrikaans uit te druk. Die bespreking word gebaseer op 'n korpusondersoek waarin drie Afrikaanse perifrastiese progressiewe konstruksies (d.i. die twee genoemde konstruksies, sowel as die VPOS en V-konstruksie; sien Breed 2012 en Breed & Brisard 2015) met mekaar vergelyk is. Drie ewekniekonstruksies word in Nederlands gevind, en daarom word die konstruksies ook, waar ter sake, met die Nederlandse konstruksies vergelyk. In Breed (2012) word die grammatikaliseringsproses verduidelik, en daar word aangetoon dat die aan die-/aan het-konstruksies lokatiewe oorsprong het, terwyl die oorsprong van die besig-/bezig-konstruksies leksikaal gemotiveerd is. In hierdie artikel word die frekwensie van die twee konstruksies ondersoek en daar word bewys dat daar aansienlike verskille tussen die verspreiding van die Afrikaanse en Nederlandse konstruksies is. Die werkwoorde waarmee elk van die konstruksies prototipies kombineer, word bestudeer en daar word bevind dat die Afrikaanse besig-konstruksie met 'n groot aantal werkwoordtipes kan kombineer, terwyl die aan die-progressiefkonstruksie meer gespesialiseerd is. Aan die and besig in Afrikaans progressive construction : a corpus investigation (2) Progressive aspect is a grammatical category which signifies that an event is continuing or taking place (Comrie 1976:33-36; Bybee et al. 1994:126). In two articles, this article and (Breed & Van Huyssteen 2014), we investigate the manner in which two periphrastic constructions, namely the VCOP besig om te V and the VCOP aan die V constructions, are used to express progressive meaning in Afrikaans. The discussions are based on a corpus investigation in which the three Afrikaans periphrastic progressive constructions (the two already mentioned) and the VPOS en V constructions are compared to each other (Breed 2012; Breed & Brisard 2015). Dutch has three similar constructions, and for this reason the constructions were also compared to the Dutch ones where relevant. Breed and Brisard (2015) explains how the VPOS en construction is used to express progressive meaning. In this article and in Breed and Van Huyssteen (2014) the focus is therefore on the specific manner in which the besig and aan die constructions are used as progressive markers.en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherSuid–Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kunsen_US
dc.subjectAspecten_US
dc.subjectImperfectiveen_US
dc.subjectProgressiveen_US
dc.subjectPeriphrastic constructionen_US
dc.subjectGrammaticalisationen_US
dc.subjectAfrikaansen_US
dc.subjectDutchen_US
dc.subjectAspeken_US
dc.subjectImperfektiefen_US
dc.subjectProgressiefen_US
dc.subjectPerifrastiese konstruksieen_US
dc.subjectGrammatikaliseringen_US
dc.subjectNederlandsen_US
dc.title'Aan die' en 'besig' in Afrikaanse progressiwiteitskonstruksies: 'n korpusondersoek (2)en_US
dc.title.alternative'Aan die' and 'besig' in Afrikaans progressive construction: a corpus investigation (2)en_US
dc.typeArticleen_US
dc.contributor.researchID12246239 - Breed, Catharina Adriana
dc.contributor.researchID10215484 - Van Huyssteen, Gerhardus Beukes


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record