• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Research Output
    • Faculty of Law
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Research Output
    • Faculty of Law
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Onrus en geweld: 2012

    Thumbnail
    Date
    2012
    Author
    Du Plessis, Willemien
    Pienaar, Juanita
    Olivier, Nic
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Suid-Afrika is tans 127ste uit 158 lande op 'n wêreldvredesindeks (www.visionofhumanity.org). In ses jaar het Suid-Afrika 29 plekke gedaal. Die indeks kyk onder meer na militêre besteding, geweld en respek vir menseregte. Suid-Afrika se buurlande (buiten Zimbabwe) lê onder die eerste 60 lande (sien ook Meyer 'SA val ver op vredesindeks' Beeld (2012-06-26) 13). Verskeie vorme van geweld het in die verslagtyd voorgekom, waarvan die opspraakwekkendste geweld die van stakers in die Marikana-gebied was. Verskeie stakings landwyd het daarna gevolg (Anon 'Mining unrest not symptom of inequality' Mail and Guardian (2010-09-27) 2; Steyn 'Rand in free fall as investors flee over strike unrest' http://mg/co/za/article/2012-10-08-rand-in-free-fall-as-investors-flee-overstrike-unrest (datum van gebruik 2012-10-09)). Bendegeweld het ook voorgekom en die hulp van die verdedigingsmag is gevra om bendegeweld in die Wes-Kaap onder bedwang te bring (Styan 'Bendes: SAPD kap Zille' Beeld (2012-07-11) 4). Verskeie plaasmoorde het voorgekom en die landelike gemeenskappe het gevra dat die regering hulle veiligheidsplanne vir die gebiede begin implementeer (Van der Walt 'Stel landelike veiligheidsplan nou in, vra AgriSA' Beeld (2012-06-26) 8).
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/17494
    http://reference.sabinet.co.za/document/EJC153159
    Collections
    • Faculty of Law [388]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV