• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Electronic Theses and Dissertations (ETDs)
    • Humanities
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Electronic Theses and Dissertations (ETDs)
    • Humanities
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Stress experienced by white males as a result of affirmative action : an alternative story

    Thumbnail
    View/Open
    nash_melaniek.pdf (2.631Mb)
    Date
    2002
    Author
    Nash, Melanie Kim
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Hierdie skripsie fokus op die stres wat blanke mans ervaar as gevolg van regstellende aksie. Die outeur het besluit om hierdie navorsing van regstellende aksie en stres te bespreek vanaf 'n post-moderne, sosiale konstruktivistiese perspektief. Die doel van hierdie studie is: Om die sosiale konstruktivistiese perspektief toe te pas op die kwessies van stres wat verwant is aan regstellende aksie, om te bepaal of die konstruksie wat blanke mans het oor regstellende aksie hulle ervaring van stres sal affekteer. Om die doe1 van hierdie studie te bereik, het die navorser van kwantitatiewe en kwalitatiewe ondersoek metodes gebruik gemaak. Die kwalitatiewe ondersoek sluit in die gebruik van 'n geformuleerde vraelys tesame met onderhoude wat met die respondente gevoer is. Hulle reaksies is bespreek vanaf 'n sosiale konstruktivistiese perspektief om sodoende ondersoek in te stel na hoe die individu sy realiteit gekonstrueer het met betrekking tot regstellende aksie. Sosiale konstruktivisme suggereer dat die manier waarop die individu sy konstruksie van regstellende aksie formuleer. 'n belangerik rol kan speel in die individu se ervaring van stres. Die implikasie hiervan is dat dit nie noodwendig regstellende aksie per sé is wat na stres kan lei nie, maar dat die konstruksie van regstellende aksie iets is wat tot stres kan lei. Deur die bogenoemde in gedagte te hou, kan dit moontlik wees om die negatiewe konstruksie van regstellende aksie af te breek deur middel van de-konstruksie, om sodoende 'n meer positiewe konstruksie te vorm. Deur 'n persoon se konstruksie sodoende te verander, kan meegebring word dat stres dalk sal verminder en selfs geëlimineer kan word.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/1730
    Collections
    • Humanities [1791]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjects

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV