Show simple item record

dc.contributor.authorKleynhans, E.
dc.date.accessioned2016-05-16T08:09:57Z
dc.date.available2016-05-16T08:09:57Z
dc.date.issued2012
dc.identifier.citationKleynhans, E. 2012. Die effek van dalende goudmynproduksievlakke op indiensname in die Dr. Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 52(4):678-703. [http://reference.sabinet.co.za/sa_epublication/akgees]en_US
dc.identifier.issn0041-4751
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/17223
dc.description.abstractIn hierdie studie word die potensiaal van verskeie ekonomiese sektore in die Dr. Kenneth Kaunda Distriksmunisipaliteit (DKKDM), Noordwes-provinsie, Suid-Afrika, om werk te skep, ondersoek. Die doel van die studie is om sektore te identifiseer wat die potensiaal besit om in die toekoms volhoubaar werk te kan skep. Die DKKDM bestaan uit die plaaslike munisipaliteite van Matlosana (Klerksdorp), Potchefstroom (Tlokwe), Maquassi Hills (Wolmaransstad, Leeudoringstad, Makwassie en Witpoort) en Ventersdorp. Die ekonomieë van hierdie munisipaliteite steun sterk op die goudmynbedryf. Die reserwes van Suid-Afrikaanse goudmyne is besig om te daal en talle mense in die mynbedryf gaan in die afsienbare toekoms hul werk verloor - met al die ontbering en ontwikkelingsuitdagings wat daaruit gaan voortvloei. As navorsingsmetodologie vir hierdie studie is aandeelverskuiwingsontleding benut; 'n tegniek wat dikwels aangewend word in die ekonomiese geografie. Dit verleen insig in die verskuiwings van werksgeleenthede en produksie tussen verskillende sektore asook ruimtelik oor tyd. Dit toon ook die nasionale aandeeleffek op indiensname in die streek, asook die effek van die streek se unieke nywerheidsamestelling en sy ekonomiese mededingendheid. Daar is bevind dat die vervaardigingsubsektore met die hoogste werkskeppingspotensiaal in die DKKDM-streek die vervaardigers van vervoertoerusting, hout en papierprodukte, metaalprodukte en meubels is; terwyl die niemetaalprodukte-sektor ook potensiaal toon. In die dienstesektor, wat die vervaardigingsektor, landbou en mynbou ver oortref, is die grootste potensiële skeppers van werksgeleenthede eiendom, konstruksie, motor- en brandstofverkope en motoronderhoud, ander sakebedrywe en ander dienste. In toekomstige ontwikkelingsprogramme van die gebied behoort hierdie sektore voorkeur te geniet. ABSTRACT: In this study the potential of the various economic sectors of the Dr. Kenneth Kaunda District Municipality (DKKDM) to create future employment, is investigated. The DKKDM encompasses a total of 15 712 km2, located in the North West province of South Africa. It comprised the local municipalities of Matlosana (Klerksdorp), Potchefstroom (Tlokwe), Maquassi Hills (Wolmaransstad, Leeudoringstad, Makwassie and Witpoort) and Ventersdorp, including Hartbeesfontein, Stilfontein and Orkney. The economies of these local municipalities are mainly dependent on gold mining. However, the future prospects of South African goldmines are declining since gold deposits are becoming depleted. A large section of the population dependent on the mining industry will face unemployment in the near future, leading to adversity and concomitant development needs if this problem is not addressed in time. The objective of this study is to identify industries with the potential to create future jobs.en_US
dc.description.urihttp://reference.sabinet.co.za/sa_epublication/akgees
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSA Akademie vir Wetenskap en Kunsen_US
dc.subjectManufacturingen_US
dc.subjectemploymenten_US
dc.subjectjob creationen_US
dc.subjectcompetitivenessen_US
dc.subjectmicro-economicsen_US
dc.subjectmanufacturing industryen_US
dc.subjectminingen_US
dc.subjectfirm-levelen_US
dc.subjecteconomic geographyen_US
dc.subjectshift-share analysisen_US
dc.subjectindustrial economicsen_US
dc.subjectindustrial developmenten_US
dc.subjecttown and regional planningen_US
dc.subjectspatial economicsen_US
dc.subjectVervaardigingen_US
dc.subjectindiensnemingen_US
dc.subjectwerkskeppingen_US
dc.subjectmededingendheiden_US
dc.subjectmikro-ekonomieen_US
dc.subjectfabrieksweseen_US
dc.subjectmynbouen_US
dc.subjectfirmavlaken_US
dc.subjectekonomiese geografieen_US
dc.subjectaandeelverskuiwingsontledingen_US
dc.subjectindustriële ekonomieen_US
dc.subjectnywerheidsontwikkelingen_US
dc.subjectstads- en streeksbeplanningen_US
dc.subjectruimtelike ekonomieen_US
dc.titleDie effek van dalende goudmynproduksievlakke op indiensname in die Dr. Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteiten_US
dc.typeArticleen_US
dc.contributor.researchID11289570 - Kleynhans, Ewert Philippus Johannes


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record