Show simple item record

dc.contributor.authorBlignaut, Charl
dc.date.accessioned2016-02-22T07:18:15Z
dc.date.available2016-02-22T07:18:15Z
dc.date.issued2014
dc.identifier.citationBlignaut, C. 2014. Volksmoeders, spinwiele en wol : 'n historiese verkenning van die aard van vrouearbeid in die Ossewa-Brandwag. Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis, 28(1):1-23.[http://reference.sabinet.co.za/sa_epublication_article/culture_v28_n1_a1]en_US
dc.identifier.issn10180745
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/16357
dc.descriptionEnter any additional information or requests for the Library here.en_US
dc.description.abstractDie Ossewa-Brandwag (hierna OB) was 'n Afrikanernasionalistiese organisasie, meegesleur deur die ideologiese Zeitgeist van die era tussen die twee Wêreldoorloë. Die OB se doel was om alle fasette van die Afrikaner se volkslewe te raak. Sodoende wou hy op 'n omvattende manier die republikeinse ideaal nastreef. Benewens die meer politieke en radikale doelwitte van die beweging, het die OB ook 'n kulturele en maatskaplike sy gehad waarby al die lede betrokke was - ook die vroue. Van die beweging se ontstaan af in 1939 het vroue 'n belangrike rol daarin gespeel. Met die herorganisasie van die OB in 1942 is die aktiwiteite van vroue op 'n sterker maatskaplike voet geplaas in die vorm van diens waarna die OB-leierskap verwys het as "volksorg". Hierdie artikel fokus op hoe vroue in daardie beweging self die beleid van volksorg as vrouearbeid geïnterpreteer het, met spesifieke verwysing na die spinkursus van die Vrystaatse OB as voorbeeld van praktiese volksorg. Die doel van praktiese volksorg was om vroue "op hulle eie voete te laat staan" sonder om die ekonomiese genderorde - waarin mans die broodwinners was - te veel te versteur. Daarom beoog die outeur ook om beter begrip te skep vir vrouearbeid in die OB. Hierdie vorm van arbeid word kortliks beskou teen die agtergrond van die sogenaamde volksmoederkonstruk wat 'n wesenlike normatiewe rol in die beweging se genderorde gespeel het.ABSTACTVolksmoeders, spinning wheels and wool : a historical study of the nature of women's labour in the Ossewa Brandwag The Ossewa-Brandwag (henceforth OB) was an Afrikaner Nationalist organisation, spurred on by the tide of the ideological Zeitgeist of the era between the two World Wars. The OB's aim was to influence all aspects of the Afrikaner social life, in order to strive towards a comprehensive republican ideal. Besides the overt political and radical characteristics of the movement, the OB also had a cultural and social side in which all members took part, including the women. Since the inception of the OB in 1939, women played an important role in this movement. Following the reorganisation of the movement in 1942, the activities of women began to revolve around social care in the form of what the OB leaders termed "volksorg" (caring for the nation). This article focuses on how women interpreted the policy of "volksorg" in terms of their labour input. Therefore the article examines in detail the spinning course organised by the OB women of the Free State as an example of "practical volksorg". The aim of practical volksorg was to empower women to "stand on their own feet" amidst a gender order in which men was accepted as the main bread winners - i.e., be independent in a way that did not disturb the gender order too much. In this sense, the author also seeks to gain a better understanding of women's labour within the OB set-up. This will be done by a brief analysis of the influence exerted by the so-called volksmoeder (mother of the nation) construct, which played a normative role in the gender order of the movement.en_US
dc.description.urihttp://reference.sabinet.co.za/sa_epublication_article/culture_v28_n1_a1
dc.language.isootheren_US
dc.subjectAfrikanernasionalismeen_US
dc.subjectAfrikanervroueen_US
dc.subjectGenderen_US
dc.subjectGendergeskiedenisen_US
dc.subjectMaatskaplike sorgen_US
dc.subjectOssewa-Brandwagen_US
dc.subjectAfrikaner Nationalismen_US
dc.subjectAfrikaner womenen_US
dc.subjectGender historyen_US
dc.subjectOssewa-Brandwag (Oxwagon Sentinel)en_US
dc.subjectSocial careen_US
dc.titleVolksmoeders, spinwiele en wol : 'n historiese verkenning van die aard van vrouearbeid in die Ossewa-Brandwagen_US
dc.typeArticleen_US
dc.contributor.researchID20312814 - Blignaut, Charl


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record