dc.contributor.author | Van Wyk, J.H. | |
dc.date.accessioned | 2015-06-30T12:24:01Z | |
dc.date.available | 2015-06-30T12:24:01Z | |
dc.date.issued | 2013 | |
dc.identifier.citation | Van Wyk, J.H. 2013. Moderne diskoerse in die teologie vandag. In die Skriflig. 47(1):1-9. [http://www.inluceverbi.org.za/index.php/skriflig] | en_US |
dc.identifier.issn | 1018-6441 | |
dc.identifier.issn | 2305-0853 (Online) | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/13977 | |
dc.description.abstract | OPSOMING: In hierdie artikel word aandag gevra vir enkele moderne diskoerse in die teologie vandag.
Volgens die outeur staan die vrae oor God, Jesus, die mens en die aarde in die sentrum
van belangstelling en oorheers dit in ’n groot mate die teologiese debat. Die opkoms van
die moderne aggressiewe ateïsme, die wetenskaplike navorsing oor die historiese Jesus, die
groeiende vrae oor die mens en die menslike samelewing, asook die dreigende ekologiese
krisis op aarde, sorg vir nuwe debatte van ongekende omvang. Die outeur bespreek hierdie
debatte oorsigtelik, met kritiek waar nodig, en sluit af met enkele rigtingwysers van wat hy as
‘goeie teologie’ verstaan. ABSTRACT: Modern discourses in theology today. In this article attention is paid to some modern
discourses in theology today. According to the author the questions about God, Jesus, man
and the earth are in the centre of interest and to a large extent dominate the theological debate.
The rise of modern aggressive atheism, the scientific research on the historic Jesus, the growing
questions about man and human society as well as the threatening ecological crisis on earth,
provide new discourses of unparalleled magnitude. The author provides a broad summary of
these discourses, with criticism where necessary, and concludes with some indicators of his
view what can be called ‘good theology’. | en_US |
dc.description.uri | http://www.inluceverbi.org.za/index.php/skriflig | |
dc.description.uri | http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/718 | |
dc.description.uri | http://dx.doi.org/10.4102/ids.v47i1.718 | |
dc.language.iso | other | en_US |
dc.publisher | OASIS | en_US |
dc.title | Moderne diskoerse in die teologie vandag | en_US |
dc.type | Article | en_US |
dc.contributor.researchID | 10167986 - Van Wyk, Jan Harm | |