dc.contributor.author | Breed, Gert | |
dc.date.accessioned | 2015-06-30T07:59:12Z | |
dc.date.available | 2015-06-30T07:59:12Z | |
dc.date.issued | 2013 | |
dc.identifier.citation | Breed, G. 2013. Metateoretiese vertrekpunte ten opsigte van wetenskaplike navorsing in kinder- en jeugbediening. In die Skriflig. 47(1):1-11. [http://www.inluceverbi.org.za/index.php/skriflig] | en_US |
dc.identifier.issn | 1018-6441 | |
dc.identifier.issn | 2305-0853 (Online) | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/13972 | |
dc.description.abstract | OPSOMING: Hierdie artikel vorm deel van ’n navorsingsprojek oor die verrekening van die metateoretiese
vertrekpunte in die wetenskap van die Praktiese Teologie. Die eerste fase van die reeks bied die
teoretiese onderbou vir die werklikheids-, hermeneutiese en wetenskapsteoretiese beskouing van
die vak. Die tweede fase fokus op die invloed wat hierdie vertrekpunte op die wetenskaplike
navorsing van die verskillende vakgroepe in die Praktiese Teologie het. Hierdie artikel handel
oor die wetenskaplike benaderingswyse tot die navorsingsveld van Kinder- en jeugbediening.
In hierdie navorsingsartikel word die persoonlike metateoretiese perspektief waarmee
die vakgebied van Kinder- en jeugbediening benader word, uitgespel en verantwoord ten
opsigte van die werklikheidsbeskouing waarmee daar op die navorsingsveld van Kinder- en
jeugbediening gefokus word; die onderbou van die hermeneutiese beskouing wat nodig is om
tot ’n verstaan en ’n verantwoordbare verhouding te kom tussen die elemente wat in Kinderen
jeugbediening ter sprake is; en ten slotte, om die wetenskapsteoretiese benadering te beskryf
waarmee die navorsingsveld van Kinder- en jeugbediening op ’n wetenskaplikverantwoorde
wyse ondersoek kan word. ABSTRACT: Metatheoretical assumptions in scientific pastoral-theological research regarding child and
youth ministry. This article is part of a research project on the metatheoretical assumptions in
Practical Theology. The first part of this series gives the theoretical foundation for the view on
reality-, hermeneutical- and scientific-theoretical approaches to the research field. The second
part focuses on the effect that these assumptions will have on the scientific research of the
various subject groups in Practical Theology. This article describes the scientific approach
to the research field of child and youth ministry. This research article describes the personal
metatheoretical perspective from which the subject area is approached, and it gives account
of the view on reality with which the research field of Youth Ministry is studied; of the
foundation on which the hermeneutical viewpoint is built, to attain an understanding and a
founded relationship between the elements that are applicable in child and youth ministry;
and finally, the scientific theoretical approach to the research field in a justified manner. | en_US |
dc.description.uri | http://www.inluceverbi.org.za/index.php/skriflig | |
dc.description.uri | http://dx.doi.org/10.4102/ids.v47i1.579 | |
dc.description.uri | http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/579 | |
dc.language.iso | other | en_US |
dc.publisher | OASIS | en_US |
dc.title | Metateoretiese vertrekpunte ten opsigte van wetenskaplike navorsing in kinder- en jeugbediening | en_US |
dc.type | Article | en_US |
dc.contributor.researchID | 10995374 - Breed, Gert | |