dc.contributor.author | Van Helden, Sophia | |
dc.date.accessioned | 2015-06-29T09:14:15Z | |
dc.date.available | 2015-06-29T09:14:15Z | |
dc.date.issued | 2013 | |
dc.identifier.citation | Van Helden, S. 2013. Institusionalisme - springlewendig in die kwynende Afrikaanse Gereformeerde kerkpraktyk. In die Skriflig. 47(1):1-13. [http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig] | en_US |
dc.identifier.issn | 1018-6441 | |
dc.identifier.issn | 2305-0853 (Online) | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/13966 | |
dc.description.abstract | OPSOMING: In hierdie artikel word die institusionalistiese denkwyse (I-denke) as dominante denkwyse
in die krimpende tradisioneel-Afrikaanssprekende Gereformeerde kerke bespreek. I-denke
toon ’n denkwanbalans wat weerspieël word in die huidige ongebalanseerde en ongesonde
kerkpraktyk. Die onwaarskynlikheid van organiese groei binne die huidige ekklesiologiese
wanbalans, word belig deur te fokus op navorsing binne die Gereformeerde Kerk van Suid
Afrika (GKSA)-kerkpraktyk, as een van die drie gereformeerde susterskerke. Die bevindings
dui op die noodeisende toestand binne die tradisionele ekklesiologie. Die Christosentriese
denkparadigma word as gebalanseerde korrektief aan die hand van die groot opdrag
uiteengesit (maak dissipels van alle nasies) uiteengesit, as sleutel vir die daarstel van gesonde
omstandighede ter wille van kerkgroei. Denke as die belangrikste ekklesiologiese oorsaak van
kerkkrimping, kan deur denkverandering teëgewerk word ten einde verdere krimping van
die susterskerke teë te werk. ABSTRACT: Institutionalism – alive and well in the declining Afrikaans reformed church practice. This
article discusses institutionalism as the dominant paradigm (I-paradigm) among the declining
traditional Afrikaans speaking Reformed churches in South Africa. The I-paradigm portrays
imbalanced thinking prevailing in the current unhealthy church practice. The improbability
of natural growth within the recent ecclesiastic imbalance, is highlighted by focusing on a
study within the church practice of the Reformed Curch of South Africa (RCSA) – one of
the three reformed sister churches. Conclusions drawn from the study emphasise the serious
conditions of this traditional ecclesiology. The Christ centered paradigm, as balanced
corrective, is discussed in line with the great commission (disciple the nations) as key to
creating healthy circumstances in order to realise church growth in the long run. Thinking,
as the most important ecclesiological factor causing church decline, can be changed, thus
preventing further decline of the sister churches. | en_US |
dc.description.uri | http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig | |
dc.description.uri | http://dx.doi.org/10.4102/ids.v47i1.87 | |
dc.description.uri | http://www.inluceverbi.org.za/index.php/skriflig/article/view/87 | |
dc.language.iso | other | en_US |
dc.publisher | OASIS | en_US |
dc.title | Institusionalisme - springlewendig in die kwynende Afrikaanse Gereformeerde kerkpraktyk | en_US |
dc.type | Article | en_US |
dc.contributor.researchID | 11393335 - Van Helden, Sophia | |