dc.contributor.author | Van Wyk, J.H. | |
dc.date.accessioned | 2015-06-24T13:37:53Z | |
dc.date.available | 2015-06-24T13:37:53Z | |
dc.date.issued | 2013 | |
dc.identifier.citation | Van Wyk, J.H. 2013. Die uitdaging van die ateïsme en antiteïsme: ’n teologiese gesprek met Armando Pellencin oor sy boek Ateïsme: die saak teen God (1 & 2). In die Skriflig. 47(1):1-15. [http://www.inluceverbi.org.za/index.php/skriflig] | en_US |
dc.identifier.issn | 1018-6441 | |
dc.identifier.issn | 2305-0853 (Online) | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/13949 | |
dc.description.abstract | OPSOMING: In hierdie artikel beskryf die outeur hoedat hy onverwags in 2007 in ’n debat met die ateïs
Armando Pellencin betrokke geraak het en hoedat dit uiteindelik gelei het tot die skryf van
hierdie artikel oor ateïsme. Nadat hy in ’n kort intermezzo ’n oorsig oor die opkoms van
ateïsme gebied het, lewer die outeur daarna ’n uiteensetting van die standpunte van Pellencin.
In die volgende hoofdeel van die artikel argumenteer die outeur dat Pellencin – asook
ander ateïste – nie afdoende en bevredigende antwoorde kan gee op die vyf fundamentele
lewensvrae nie. Hierdie fundamentele lewensvrae is die volgende: Hoe verwerf ’n mens
kennis (waarheid)?; Waar kom alles vandaan?; Waar gaan alles heen?; Wat is die sin van die
lewe?; Hoe kan ’n mens tussen goed en kwaad onderskei? Die outeur konkludeer dat ateïsme,
as geloofskeuse en lewens- en wêreldbeskouing faal vanweë die inherente tekortkomings wat
aan die reduksionisiese benadering van naturalisme, rasionalisme, positivisme en sciëntisme
verbonde is. ABSTRACT: The challenge of atheism and anti-theism: Theological discourse with Armando Pellencin
on his book Ateïsme: die saak teen God. In this article the author describes how, in 2007,
he got involved in an unexpected discourse with the atheist Armando Pellencin and how it
eventually lead to the writing of this article on atheism. After a short intermezzo in which an
overview of the rise of atheism is presented, the views of Pellencin are expounded. In the main
part of the article the author argues that Pellencin and other atheists fail to supply decisive and
satisfactory answers to the five fundamental questions in life. This fundamental questions are
the following: How do we achieve knowledge (truth)?; Where does everything come from?;
Where is everything going to?; What is the meaning of life?; How should we discern between
good and evil? The author concludes that atheism, as a matter of faith, fails as a life and
worldview, because of the deficiencies inherent in a reductionist approach such as naturalism,
rationalism, positivism and scientism. | en_US |
dc.description.uri | http://www.inluceverbi.org.za/index.php/skriflig | |
dc.description.uri | http://dx.doi.org/10.4102/ids.v47i1.536 | |
dc.description.uri | http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/536 | |
dc.language.iso | other | en_US |
dc.publisher | OASIS | en_US |
dc.title | Die uitdaging van die ateïsme en antiteïsme: ’n teologiese gesprek met Armando Pellencin oor sy boek Ateïsme: die saak teen God (1 & 2) | en_US |
dc.type | Article | en_US |