Show simple item record

dc.contributor.authorLion-Cachet, Jan.
dc.date.accessioned2015-05-26T07:39:33Z
dc.date.available2015-05-26T07:39:33Z
dc.date.issued1911
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/13859
dc.description.abstract“Weet ou Oom wel, dat al die duiwels weg is" zeg mijn neef. Dat is 'n goeie ding; wat sal Zuid-Afrika nou gelukkig wees, so sonder duiwels, dat is seker deur die Unie gekom. Nee, ou Oom, ik meen nie die gewone duiwels maar Oom zijn gedruktes. O! so, dat is 'n ander ding, glad nie so goed nie, maar dan moet daar maar weer gedrukt worde." Die uitgewer was dan ook gewillig om dit te doen, en daar dan nog wel plaatjies bij te gee, en so kom die vierde druk in die wereld. Met die spe1ling het ik alweer vast gezit. 'n Ou mens is net als 'n kind, hij kan nie spelle nie. Daarom het ik aan mijn neef, wat die boekie nakijk, geseg: hij moet nou maar spelle so als die neefies an die Kaap doen, dan is ik daarvan af. Hij seg, hij het ook so gemaak. Als dat verkeerd is, kan ik dit niet help nie.en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherPotchefstroom : Westen-Drukkerijen_US
dc.titleSewe duiwels en wat hulle gedoen het : sketse uit die Afrikaanse buitelewe / deur Ou oom Janen_US
dc.typeBooken_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record