Show simple item record

dc.contributor.authorSmit, Marius
dc.date.accessioned2015-05-12T13:04:57Z
dc.date.available2015-05-12T13:04:57Z
dc.date.issued2013
dc.identifier.citationSmit, M. 2013. Compatibility of democracy and learner discipline in South African schools. De Jure. 46(1):345-365. [http://www.dejure.up.ac.za/index.php/volumes]en_US
dc.identifier.issn2225-7160
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/13811
dc.description.abstractAs gevolg van die afskaffing van lyfstraf voel baie onderwysers magteloos om ernstige leerder wangedrag by skole effektiewelik te hanteer. Nogtans bevat die Skolewet kenmerke van verteenwoordigende- en deelnemende demokrasie en is gegrond op die beginsels van aanspreeklikheid, deursigtigheid en billikheid. Demokrasie beteken nie anargie of wetteloosheid nie, maar impliseer die behoud van ’n ordelike en gedissiplineerde skoolomgewing op grond van die oppergesag van die reg. Uit die regspraak is dit duidelik dat die howe deurgaans die behoud van dissipline en respek vir gesag handhaaf, veral in gevalle van kwetsende vrye uitdrukkings en ernstige leerderwangedrag. Fundamentele regte is ’n voorvereiste en grondwetlike element van demokrasie. Elke skool is ’n mikrokosmos van die samelewing en demokratiese praktyke, soos die handhawing van dissipline en die skepping van ’n menseregtekultuur, is in ooreenstemming met die daarstelling van substantiewe demokrasie.en_US
dc.description.urihttp://www.dejure.up.ac.za/index.php/volumes/46-vol-1-2013
dc.description.urihttp://www.dejure.up.ac.za/index.php/volumes
dc.language.isoenen_US
dc.publisherPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.titleCompatibility of democracy and learner discipline in South African schoolsen_US
dc.typeArticleen_US
dc.contributor.researchID13093185 - Smit, Marius Hilgard


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record