Show simple item record

dc.contributor.authorVan Rooy, H.F.
dc.date.accessioned2014-10-15T09:11:29Z
dc.date.available2014-10-15T09:11:29Z
dc.date.issued1983
dc.identifier.citationVan Rooy, H.F. 1983. Hulde aan ons ou vertalers. Koers, 48(2):111-123. [www.koersjournal.org.za]en_US
dc.identifier.issn0075-6458
dc.identifier.issn2071-0771
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/11665
dc.description.abstractThe author presents a survey of the men involved in the Afrikaans translations of the Bible, stretching from the earliest efforts to 1979. In the first section he presents the translators: ].D. du Toit, H.C.M. Fourie, B.B. Keet, ].D. Kestell, E.E. van Rooyen. In the subsequent section he deals critically with the choice of source texts and comments on the final choices for both the Old and New Testaments. He also evaluates lexicographical materials used in the various translations. In conclusion, he presents, as an example, four translations, ranging from the State ("Statevertaling") to the new 1979 translation of Psalm 128. Na vyftig jaar kan 'n mens nie anders nie as om te se: Hoe kon hulle dit reggekry het! Die Rektor van die Grey-Universiteitskollege (vandag die Universiteit van die Oranje-Vrystaat) tree af om voltyds aan die vertaling van die Nuwe Testament te werk – op die ouderdom van 73. Die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk staan een van sy twee professore af om die Ou Testament te vertaal. Die Kweekskool op Stell en bosch staan twee van sy vier professore af, in die tyd van die kerkstryd rondom prof. J. du Plessis. Vir die eerste keer kan die drie Afrikaanse Kerke hulle verskille vergeet om saam te werk aan 'n vertaling van die Bybel, wat op die Afrikaanse taal, die Afrikaanse kerke, die Afrikanervolk 'n stempel gelaat het, vyftig jaar lank reeds. Hierdie vertaling het 'ons Bybel' geword, die Woord van God in 'ons taal'. Wanneer daar gekyk word na die manne wat die werk gedoen het, die materiaal wat hulle gehad het- en nie gehad het nie-en die produk wat hullegelewer het, dan pas dit om 'n wyle stil te staan met: "Dankie".en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherAOSISen_US
dc.titleHulde aan ons ou vertalersen_US
dc.typeArticleen_US
dc.contributor.researchID10058052 - Van Rooy, Herculaas Frederik


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record