Show simple item record

dc.contributor.authorGeduld, Allison
dc.contributor.authorDircksen, Marianne
dc.date.accessioned2014-08-19T08:54:33Z
dc.date.available2014-08-19T08:54:33Z
dc.date.issued2013
dc.identifier.citationGeduld, A. & Dircksen, M. 2013. The right to say “I don’t”: the reception of the action for breach of promise . De jure, 46(4):957-967. [http://reference.sabinet.co.za.nwulib.nwu.ac.za/sa_epublication/dejure]en_US
dc.identifier.issn2225-7160
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/11236
dc.description.abstractDie reg om “Nee” te sê: die resepsie van die aksie vir troubreuk Hierdie artikel speur die ontwikkeling en aard van die aksie vir troubreuk na van sy Romeinse oorsprong af deur die Kanonieke-, Engelse- en Romeins-Hollandse reg heen tot by die Suid-Afrikaanse reg in die jaar 2013. Die sosiale konteks waarbinne die aksie toepassing gevind het, word ook telkens geskets om die interaksie tussen die reg en sosiale faktore te illustreer. Die volgende premis word deur hierdie oorsig bevestig: die toepassing van die aksie vir troubreuk binne 'n regstelsel weerspieël die mores van die eietydse gemeenskap. Die feit dat die aksie vir troubreuk langer as 'n halwe eeu onder dispuut in die Suid-Afrikaanse howe en onder regsgeleerdes is, dui daarop dat die aksie lank reeds nie meer strook met bogenoemde premis nie. Die wye nuusdekking wat die onlangse saak van Bridges v Van Jaarsveld geniet het en regter Harms se bedenking oor die paslikheid van so 'n aksie in ons tyd, het hierdie dissonansie opnuut aan die kaak gestel. Met regter Henney se uitspraak in die saak van Cloete v Maritz in April 2013 word daar eindelik weggedoen met die aksie vir troubreuk in Suid-Afrika. Met Regter Harms se rigtinggewende obiter dictum as basis gee ons 'n opsomming van faktore wat bydra tot die aksie se ongewensdheid binne 'n moderne Suid-Afrikaanse konteks. Baie spesifieke omstandighede het veroorsaak dat dit lank geneem het vir sosiale kragte om 'n impak op die reg te hê, maar ten slotte kon die aksie vir troubreuk nie die veranderende houdings, gewoontes en realiteite van die Suid-Afrikaanse samelewing oorleef nie.en_US
dc.description.urihttp://reference.sabinet.co.za.nwulib.nwu.ac.za/webx/access/electronic_journals/dejure/dejure_v46_n4
dc.language.isoenen_US
dc.publisherUniversiteit van Pretoriaen_US
dc.titleThe right to say “I don’t”: the reception of the action for breach of promiseen_US
dc.typeArticleen_US
dc.contributor.researchID20655150 - Geduld, Allison Jade Nicole
dc.contributor.researchID10184198 - Dircksen, Marianne Rinske


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record