New Contree: 2009 No 58http://hdl.handle.net/10394/51632024-03-29T07:57:56Z2024-03-29T07:57:56ZJonker, L. & Manzungu, E. 2008. Playing the water dance, a guide to conducting and reporting interdisciplinary research in water resources management. [Book review]Van Eeden, Elize Shttp://hdl.handle.net/10394/52472018-08-03T09:06:32Z2009-01-01T00:00:00ZJonker, L. & Manzungu, E. 2008. Playing the water dance, a guide to conducting and reporting interdisciplinary research in water resources management. [Book review]
Van Eeden, Elize S
2009-01-01T00:00:00Z‘n Vergelykende internasionale perspektief op die historiese verloop en invloed van Uitkomsgebaseerde Onderwys (UGO) op Geskiedenis as skoolvak in Suid-Afrika (deel een)Warnich, PieterVan Eeden, Elize SMeyer, Lukashttp://hdl.handle.net/10394/52462020-11-18T13:20:07Z2009-01-01T00:00:00Z‘n Vergelykende internasionale perspektief op die historiese verloop en invloed van Uitkomsgebaseerde Onderwys (UGO) op Geskiedenis as skoolvak in Suid-Afrika (deel een)
Warnich, Pieter; Van Eeden, Elize S; Meyer, Lukas
• Summary:
Over the past decades many countries experimented with the Outcomes-Based Education (OBE) model. OBE was often accepted as a curriculum alternative when international curriculum transformation took place in various parts of the world. One possible reason for adopting and phasing in an OBE-approach may be attributed to the fact that the traditional curriculum did not meet the demands of a post-modernist world. The twofold purpose of this article is firstly, to offer a synoptic international-historical perspective on the establishment and course of implementation of OBE in four of the foremost implementers thereof, namely the USA, England, Australia and New Zealand and secondly, to focus on the influence of OBE on the teaching and learning of History in these countries. In a follow-up article (as Part 2), the particular influence that these international OBE History curriculum frameworks had on the teaching and learning of History in South Africa, will be investigated. Furthermore the general impact that OBE had on History education in South Africa, will be examined.
One of the main conclusions with respect to this article is that, to a great extent, patterns of parallel similarities exist regarding the origin, establishment and impact of the OBE-model in all the countries discussed. For example, the quality of traditional education curricula had been questioned in most of these countries when doubt manifested in the ruling parties about the ability of the country to hold its own within a globally competitive economy. To ensure economic superiority a more competent and well trained labour force was
considered as indispensable. Education was considered the key to economic growth and it thus had to develop certain knowledge, competencies and skills in learners in order for them to be able to think and act in a creative and problem-solving manner. During the initial implementation phase of the OBE-curriculum there were also more visible similarities than differences among the above-mentioned countries. The idea of curriculum transformation was an acceptable education practice for most educators. Common implementation obstacles were also experienced by most educators. For example, the excessive emphasis on learning outcomes contributed to cumbrous, time consuming and complicated assessment practices. This greatly increased the workload of the educator who tried to implement the OBE-model despite a lack of both adequate in-service training and quality teaching and learning support material. Strong centralised government interference was another common denominator in most of the countries where OBE had been introduced and this posed a particular threat to the autonomy and future of History in the school curriculum.
2009-01-01T00:00:00Z"Your satisfaction, not mere profit is our aim": a traditional English family enterprise and the textile industry – Arthur Bales and Son, from 1902.Maritz, LeandieThorius, IngridVerhoef, Grietjiehttp://hdl.handle.net/10394/52412016-04-28T20:58:33Z2009-01-01T00:00:00Z"Your satisfaction, not mere profit is our aim": a traditional English family enterprise and the textile industry – Arthur Bales and Son, from 1902.
Maritz, Leandie; Thorius, Ingrid; Verhoef, Grietjie
• Opsomming:
Die Britse setlaars van 1820 het ‘n setlaargemeenskap in die Oos-Kaap gevestig. Hierdie Engelse gemeenskap het onder andere ingesluit werklose Britse burgers, wat hulle hoop geplaas het op ‘n nuwe lewe in die Kaapkolonie. Onder die setlaars was daar vaklui, gewone nywerheidswerkers en boere. Uit ‘n netwerk van Britse entrepreneurs het die Bales familie hulle gevestig as handelaars. Die Bales- familie het ‘n algemene handelaarsonderneming gevestig en later uitgebrei om tekstiel en klerasie te verkoop. Na die Tweede Vryheidsoorlog het die Bales familiebesigheid verskuif na die Transvaalkolonie. Daar is ‘n materiaal- en klerasiebesigheid gevestig wat nog vir drie geslagte ‘n stewige vastrapplek in Johannesburg en omgewing sou verwerf. Hierdie artikel verwys na die mededinging in die tekstielhandel en die opkoms van die modebedryf in Johannesburg as die omgewing waarin die Bales familie hulle familiebesigheid gevestig het. Die sosiale kapitaalnetwerk van die Engelse kleinsakelui het die onderneming gehelp om in die mededingende klere- en modebedryf van Johannesburg ‘n gewaardeerde handelsnaam in tekstielhandel te vestig.
2009-01-01T00:00:00ZThe nature of family businesses and their importance for economic development.Venter, ElmarieFarrington, Shelleyhttp://hdl.handle.net/10394/52402016-04-28T20:58:32Z2009-01-01T00:00:00ZThe nature of family businesses and their importance for economic development.
Venter, Elmarie; Farrington, Shelley
• Opsomming:
Familieondernemings is die algemeenste vorm van sake-ondernemings ter wêreld, insluitend Suid Afrika. Hul invloed en getalle sal in die nabye toekoms aansienlik toeneem. Alhoewel dit alombekend is en aanvaar word dat kleinsake-ondernemings ‘n belangrike bydrae tot ekonomieë lewer, is dit minder bekend dat die meerderheid kleinsake ook familieondernemings is. Gevolglik is daar selfs ‘n neiging in sommige lande om familieondernemings en kleinsake-ondernemings as een generiese begrip saam te flans.
Sedert sy ontstaan voer die studieveld van familieondernemings ‘n stryd om sy grense en aard van uitsonderlikheid presies af te baken. Die hoofdoel van hierdie artikel is om dié uitdaging die hoof te bied, deur die verskillende voorgestelde definisies van familieondernemings sedert die vroeë tagtiger jare te ondersoek. Verder sal daar lig gewerp word op die aard van hierdie tipe besighede, hul belangrike bydrae tot nasionale ekonomieë, insluitend die Suid Afrikaanse ekonomie, en die uitdagings waarmee hulle te kampe het.
Hierdie artikel illustreer die problematiek om familieondernemings te definieer. Afgesien van die aantal verskillende definisies wat bestaan, behoort hierdie definisies ook tot ‘n aantal verskillende kategorieë. By gebrek aan ‘n algemeen-aanvaarde definisie van familieondernemings is dit belangrik dat elke navorser ‘n duidelike omskrywing bied van sy keuse van ‘n definisie van ‘n familieonderneming. Met die definisies van Flören (2002), Hulshoff (2001) en Stoy Hayward (1989) as grondslag, kan ‘n familieonderneming in breë terme aan die hand van die volgende kriteria gedefinieer word: ten minste 51% van die besigheid se eienaarsbelang is in besit van ‘n enkele familie; ‘n enkel familie is in staat om aansienlike invloed uit te oefen; en minstens twee familielede wat aktief betrokke is as senior bestuurders in die besigheid.
Een van die basiese studievelde in familiebesigheidsnavorsing is om die verskille tussen familie- en nie-familielede te identifiseer. Alhoewel onlangse navorsing op hierdie gebied ‘n mate van vooruitgang getoon het, is die verskil tussen familie- en nie-familieondernemings nie duidelik omskryf nie. Ondanks die bydrae van vergelykende sudies wat poog om ‘n beter begrip van hierdie ondernemings te verkry, is daar nog geen stel van beslissende veranderlikes geïdentifiseer wat familieondernemings van die nie-familieondernemings onderskei nie. Beide familie- en nie-familieondernemings is onteenseglik aan die problematiese uitdagings en hoë graad van mislukkings verbind. Afgesien van dieselfde probleme wat kleinsake (SMEs) wat in familie besit is, en daardie wat in nie-familie besit is ervaar, is daar bykomende uitdagings wat besighede wat in familie besit is, die hoof moet bied. Hiérdie uitdagings is te wyte aan hul unieke aard en die familiale, interpersoonlike verwantskappe wat by hierdie soort besigheid bestaan. Dié tersaaklike uitdagings sal ook in die artikel aangespreek word.
Familieondernemings, en meer spesifiek dié van klein- en mediumgrootte, vorm die grondslag van die Suid-Afrikaanse ekonomie, en dit is van kardinale belang dat alle pogings aangewend word om die sukses en volhoubaarheid daarvan te bevorder.
2009-01-01T00:00:00Z