Browsing by Subject "ekokritiek"
Now showing items 1-3 of 3
-
Staan die natuur op die balansstaat? Omgewingsbeskouings van die plaaseienaar in voetpad na vergelegen (Chris Barnard) en verbrande paradys (Hans du Plessis)
(LitNet Akademies, 2010)In navorsing oor die beskouings van en betekenisgewing aan die natuur in Suider- Afrika, ’n belangrike fokuspunt binne die ontwikkeling van ’n ekologies-georiënteerde literêre kritiek in Afrika, kan die plaaseienaar en ... -
Wat oor is, is die Self: verblyf in ’n boomholte in Wilma Stockenström se die kremetartekspedisie
(Litnet, 2013)In Wilma Stockenström se roman Die kremetartekspedisie (1981) - in sewe tale vertaal en in 2004 heruitgegee - is die verteller 'n 15de-eeuse slavin wat haar laaste lewensdae in 'n kremetartboom-holte êrens in Afrika ... -
Wildernis van menslike belewenis in Die troebel tyd van Ingrid Winterbach
(LitNet Akademies, 2019)Die troebel tyd skep ’n genuanseerde uitbeelding van depressie, ’n steeds gestigmatiseerde verskynsel in ons samelewing, ’n kritiese bewustheid van “andersheid” oftewel die afwyking van die sosiaal gekonstrueerde norm. Die ...