Browsing by Subject "Ecocriticism"
Now showing items 1-9 of 9
-
Bride of Amazement : a Buddhist perspective on Mary Oliver's poetry
(North-West University, 2013)The thesis undertakes a Buddhist reading of Mary Oliver’s oeuvre. It seeks to fill a palpable lacuna in extant criticism of her work, which tends to adopt Romantic, Feminist, Ecocritical, and Christian viewpoints. Thus ... -
E.E. Cummings : the ecology of his poetry
(Potchefstroom University for Christian Higher Education, 2002)E.E. Cummings' modernist poetry roots itself in nature. That it has not received overt ecosemiotic ("ecocritical") attention is surprising. This thesis reads Cummings' poetic oeuvre as found in his Complete Poems (1994) ... -
Mens-plant-verbintenisse in die sideboard (2014) van Simon Bruinders
(LitNet, 2017)Die sideboard (2014), Simon Bruinders's first novel, is about Abraham de Bruin who grows vegetables on his mother's rented plot near George in 1939. His dream of owning land is crushed by the political system of the time. ... -
Mens-plantverbintenisse in Die sideboard van Simon Bruinders (2014)
(LitNet, 2017)As teoretiese raamwerk vir die bestudering van die mens-plant-verbintenisse in Die sideboard word vertrek vanaf die teoretiese beginsels van die nuwe materialisme. Die konsep materie verwys na sowel menslike as niemenslike ... -
Mistiek in Ingrid Winterbach se 'Durban-drieluik'
(North-West University (South Africa) , Potchefstroom Campus, 2016)In hierdie studie word ondersoek ingestel na die verskillende vergestaltings van mistiek en meer spesifiek die mistieke ervarings in die Durban-drieluik van Ingrid Winterbach. Aandag word gegee aan die rol wat mistieke ... -
Natuurgesentreerde skryfwerk as ekosisteem: ’n ondersoek na Boomkastele: ’n sprokie vir ’n stadsmens (Schalk Schoombie). Deel 1
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2016)In betreklik onlangse navorsing deur David Barnhill word 'n nuwe benadering tot natuurgesentreerde skryfwerk voorgestel. Sy navorsing dui eerstens aan dat daar in die beskrywing van die aard van natuurgesentreerde skryfwerk ... -
Natuurgesentreerde skryfwerk as ekosisteem: ’n ondersoek na Boomkastele: ’n sprokie vir ’n stadsmens (Schalk Schoombie). Deel 2
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2017)David Barnhill stel 'n nuwe benadering tot natuurgesentreerde skryfwerk voor. Op grond van bepaalde nadele in die sisteme van klassifikasie waarop meestal gesteun word in die beskrywing van natuurgerigte skryfwerk, stel ... -
"Ons ís mense. My kinders hét gesigte." Die natuurlike omgewing en die konseptualisering van die self in Karretjiemense (Carol Campbell)
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2014)Carol Campbell se debuutroman, My Children Have Faces: A Novel About the Karretjiemense of the Karoo (2013), in Afrikaans vertaal as Karretjiemense, is die verhaal van ’n brandarm, nomadiese Karoo-gesin, voortdurend op ... -
Perpetual nature: continuities between romantic and rodernist nature poetry
(North-West University (South Africa), 2020)The premise of this dissertation is that there are Romantic continuities present in the Modernist nature poetry and -imagery of T.S. Eliot and E.E. Cummings, which is especially apparent when compared to the nature poetry ...